Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Almar View Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marely Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 58 resensies vir Almar View Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Izet M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izet M

Pragtige ligging, baie netjiese en stylvolle kamer en baie vriendelike gastevrou.

Pragtige ligging, baie netjiese en stylvolle kamer en baie vriendelike gastevrou!

Silvum K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvum K

The best guesthouse by far.

One of our best stays by far.

Deon V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Baie goed.

Baie goed, lekker plaas atmosfeer, sal beslis weer besoek.

Wandile Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wandile Z

Great - I wish I had arrived earlier and booked more days.

Good place and well received by the host.

Natasha M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

10 uit 10.

Heerlik en rustig. Ek wens tyd kon stilstaan.

Lissa Parsons P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lissa Parsons P

Communication from host was excellent.

We enjoyed our stay and would return.

Paseka K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paseka K

Thanks.

Thanks to the lady who welcomed me very friendly.

Marina A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina A

Oornag oppad wildtuin toe.

Ek en my man was op pad met die karavaan om in die Kruger wildtuin te gaan kamp, en het net 1 nag oorgebly. Alles was baie netjies en ons het 'n heerlike aand geniet. Sal beslis weer hier bly.

At N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At N

Rustige, stil verblyf met 'n pragtige tuin.

Die gesinseenheid is baie ruim met twee badkamers. Daar is WiFi en DSTV. Alles werk en is netjies. Goeie kommunikasie en maklik bereikbaar. Baie goeie waarde vir die prys.

Casper D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Lieflike gastehuis in die middel van Macadamiaboorde. Pragtig.

Ek het op baie kort kennisgewing bespreek en met aankoms was alles in orde. Sal verseker weer oorbly. Aandete en ontby was heerlik. Baie dankie!

Noela K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noela K

Tranquil, beautiful setting.

The family unit is very spacious and well-equipped. We appreciated the attention to detail. The units are surrounded by a beautiful, well-established garden with many tall trees and beautiful plants. Very quiet and private. We thoroughly enjoyed our stay, it was great value for money. Perfectly located just a 15-minute drive to the Sudwala caves, where we ran the Screaming Monster Race. Would love to go back.

Ryan W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan W

If I could give them 6 stars, I would. Amazing all round experience.

Thank you to Almar View Guest house and staff. Fantastic service and accommodation was superb. My wife and I will definitely be back.

John P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P

Beautiful setting and friendly service - thank you!

Beautiful setting and friendly service - thank you! Always a pleasure staying at Almar View Guest House.

Annike P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annike P

Die ingang is by 'n petrolstasie wat ongemaklik is, maar dis diep agter die plek en die gevoel is van 'n plaaslewe, oop en natuurskoon.

Ek het dit geniet. Daar is plante in die bome, en baie opelug en plek om te stap. Dit is redelik naby aan Afriorchids, wat die doel van ons trip was.

Sonette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette B

Baie lekker oor gebly net buite Nelspruit.

Baie netjies en skoon, die heerlikse mooi ontbyt op die stoep met 'n pragtige uitsig.

Allesia V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allesia V

Pragtige ligging en fantastiese kliëntediens.

Fantasties ervaring sal graag weer besoek.

John P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P

Comfortable and peaceful!

Enjoyable stay in a beautiful, rustic setting. Good and friendly service.

Ilze F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze F

Jou koelte kol in Laeveld hitte.

Almar View se diens is puik! Jy voel welkom vanaf die eerste oomblik! Die kamer was baie netjies, skoon en vreeslik mooi! Het my verwagtinge oortref! Diens is vriendelik en hulle help met enige iets waar hulle kan! Ek sal beslis weer by Almar 'n aand of twee deurbring!

Chantalle B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantalle B

What an amazing place to stay. Loved all the attention to details!

Loved it. Friendly and helpful staff.

Lindi B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B

Comfortable, clean and serene.

The rooms have everything you need for a comfortable stay. The luxurious bath, spacious shower and quality linen made for a restful stay. The staff are very friendly and helpful. The location between the macadamia orchards added tranquility.

Zelda Booysen B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda Booysen B

Rustig, mooi tuin, ontspanne.

Ons het baie lekker gebly. Die spasie is ruim en ontspanne en personeel het ons vriendelik ontvang. Die plek is netjies en mooi versorg.

Cheryl S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Peaceful time in nature.

What a lovely place. Clean, friendly staff and beautiful surroundings! Will be back again.

Marlize D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D

Beautiful setting on a nut farm with lovely, friendly staff.

The room looked exactly as represented in the picture. Breakfast was a treat. We will definitely stay at Almar View Guest House again!

Shaun G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun G

Romanties.

Baie smaakvol en mooi binne in die kamers. Buite voel jy een met die pragtige tuin en boorde rond om jou. Regtig lekker gebly.

Karin L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Beyond perfection.

We go back here every year for the Kaapsehoop Marathon. It's quiet and peaceful and best of all there is a generator for loadshedding. Exceptionally clean with wonderful staff, would highly recommend.

Julia M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia M

Perfect stopover for Kruger.

Just a comment., my husband is allergic to nuts. Consider providing rusks without nuts in.

David L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Baie skoon en goeie diens.

Ons het ons kort verblyf baie geniet, geriewe was goed en skoon, waarlik waarde vir geld en die moeite werd. Sal vir seker weer gebruik maak van die akkommodasie.

Reino D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reino D

Uitmuntend en perfek!

Almar View Guest house kan ek vir enige iemand aanbeveel. Vriendelike diens, wonderlike skoon en netjiese kamers wat ruim is. Ek het nog nooit so lekker gebly nie. Wens ons kon langer bly. Hou die blink kant bo, julle het 'n wenner daar beet!

Erick K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick K

'n Definitiewe aanbeveling.

Ons was vriendelik verwelkom na 19:00 met ons aankoms en het met die intrapslag welkom gevoel. Alles in die eenheid was topklas, ons het die 2 dae op Almar View baie geniet. Rustige atmosfeer en pragtige opset/omgewing. Gerieflik naby aan Nelspruit en sentrale skakelpunt na besienswaardighede. Baie dankie.

Rika E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika E

Wat 'n verrassing - mal oor die plekkie!

Vandat ek die bespreking gemaak het, het ek boodskappies ontvang oor alles wat ek moet weet rakende die gastehuis, die roete ens. Vinnige, vriendelike terugvoer en diens! Baie gasvry en behulpsaam. Die plekkie het my verwagtinge oortref - ongelooflike waarde vir geld. Ontbyt was 'n treffer! Tuin is pragtig. 'n Juweel. Dankie, Marlonette. Sien jou weer binnekort.

Erina V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina V

Daar was geen probleme nie.

Ek sal Almar enige tyd vir enigeen aanbeveel. Alles was perfek, verval eenheid 12.

Lucinda M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda M

Amazing stay.

Staff wonderful. Friendly.

Leigh V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh V

Pragtig, skoon en gasvry.

Pragtige kamers, netjies en skoon en personeel vriendelik en behulpsaam.

Ivor P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivor P

Almar View bied gemaklike verblyf in moderne, goed ingerigte kamers.

Die gastehuis het ons goed ontvang, en vinnig tot by ons onderskeie kamers gewys. Die kamers voldoen aan al die basiese behoeftes vir veral sakereisigers. Die ontbyt is billik geprys en boonop 'n redelike groot maal.

Riaan E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E

Baie vriendelike diens en pragtige plek om in te bly.

Almar View Guest House is 'n heerlike, stil plek om te oornag. Baie goed geleë en uitstekende diens. Die lugversorger is 'n bonus en die bed is 'n droom om op te slaap. Sal definitief weer daar oornag.

Janice C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice C

Very clean and comfortable!

It was very clean, very comfortable. Breakfast was amazing and the staff were very friendly. We will definitely stay again, even though it is a little distance from town - the drive is worth it!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie skoon en gemaklik!

Dit was baie skoon, baie gemaklik. Ontbyt was ongelooflik en die personeel was baie vriendelik. Ons sal beslis weer bly, al is dit 'n entjie van die stad af - die rit is die moeite werd!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karin L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Wonderful, peaceful place to have some R&R.

Stayed here after the Kaapsehoop race. Wonderful accommodation and very peaceful.

Graeme H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme H

The place is so great I have gone back for a third time.

Fantastic service very clean and neat. Always a pleasure to stay here. The homemade cookies are a bonus.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek is so wonderlik dat ek vir die derde keer terug is.

Fantastiese diens baie skoon en netjies. Altyd 'n plesier om hier te bly. Die tuisgemaakte koekies is 'n bonus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Alet R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alet R

Weg van die gejaag, rustig in die natuur.

Was lekker verras met die plekkie, dit maak dit die moeite werd om 15 km te ry. Die plek is skoon en netjies. Die verkil is die aandag wat gegee word aan die klein dingetjies.

Marius J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J

Uitstekende waarde vir geld.

Gebruik as oorslaap oppad Kruger toe, perfek geleë, naby N4, veilig, baie netjies, alles wat mens nodig het. Gaan definitief weer van Almar View gebruik maak!

Pieter V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Asemrowend, rustig, uit die boonste rakke.

Van die oomblik wat die bespreking gedoen is totdat ons gearriveer en vertrek het, was die diens en kommunikasie puik. Die kamer wat ons toegeken was, was van uitstaande gehalte en toegerus. Skoon en netjies. Pragtige dekor. Die omgewing is skoon, vars en rustig. Vir dit wat ons gekry het in vergelyking met die koste, is dit onvoorwaardelik waarde vir geld. Ons sal nie net weer van hulle gebruik maak in die toekoms nie, maar definitief en sonder huiwer hulle aanbeveel. Ons het die verblyf terdeë geniet, dankie Louise vir jou puik diens en gasvryheid.

Almar View Guest House se terugvoer

Geagte Pieter,

Baie, baie dankie vir die pragtige en opregte resensie wat u vir ons geskryf het! Baie dankie vir die volledige inligting en die aanbevelings. Dit was lieflik om jul by ons te he en ek hoop regtig jul kon net weer bietjie asem haal en moed skep om die res van die jaar deur te druk :)

Vreeslik dankie vir die mooi opmerkings oor Almar View en die personeel, dit was vir ons die grootste plesier!
Ons hoop om jul gou weer terug te verwelkom.

Groete,
Louise

Almar View Guest House
Elsie P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie P

Ons was baie beïndruk.

Vriendelike ontvangs, baie netjiese akkommodasie, baie veilige parkering, etes was baie lekker. Sal enige tyd weer teruggaan.

Almar View Guest House se terugvoer

Geagte Elsie,

Baie dankie vir die tyd geneem om vir ons 'n resensie te skryf.
Was heerlik om julle te ontvang en ons hoop om julle gou weer te sien!

Almar View Guest House
Salome G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome G

Heerlik ontspannend, privaat.

Dankie vir heerlike twee dae.

Pieter O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Baie rustig en kalm.

Die area is baie mooi. Woonstel baie netjies en ruim - werklik baie lekker naweekwegbreekplek.

Marelize F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize F

Dit was heerlik en lekker rustig.

My ontvangs was warm en vriendelik. Sal enige tyd teruggaan.

Darius O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius O

Ek kan hierdie gastehuis aanbeveel. Lekker gebly!

Baie netjies en skoon. Bekostigbaar. Ontbyt was baie lekker en die diens was uitstekend!

Johan E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Lekker snoesig en tevrede met heerlike kos.

Almar View was heerlik.

Almar View Guest House se terugvoer

Dit was lieflik om julle by Almar View te akkommodeer. Baie dankie vir die kort en kragtige resensie. Ons hoop om jul gou weer terug te verwelkom.
Groete,

Almar View Guest House
Sarita C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita C

Ons het heerlik gebly, uitstekende gastehuis!

Ruim, skoon, netjies, veilig en gasvry. Ons het regtig heerlik gebly. Lieflike spasie en tuin, ideaal vir mense met kinders wat daarvan hou om te beweeg. Die ontbyt was pragtig en baie smaaklik. Beslis 'n gastehuis om aan te beveel.

Almar View Guest House se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir Almar View so 'n pragtige resensie te skryf. Dit was heerlik om julle hier te he, ons is verheug om te hoor dat julle ten volle gelukkig was met julle akkommodasie en die perseel.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Almar View Guest House
Pearl M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pearl M

Located in a quiet and peaceful area.

Very friendly and professional staff. We were received with warmth and love. Beautiful scenery and trees. We were even given the Macademia Nut tree by Marilyn free of charge. If we happen to be in Nelspruit again, we will definitely come to Almar View Guest House. It is the right place when one wants to have peace of mind, rest and being away from noisy and busy suburban areas. Thank you to Louise, Sisi Lindi and Marilyn.

Eben G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben G

Baie gesellige plek, goed geleë as jy Nelspruit-omgewing wil verken. Wonderlike kliëntediens.

Baie gesellige plek, goed geleë as jy Nelspruit-omgewing wil verken. Wonderlike kliëntediens, het ons maklik gehelp met addisionele slaapplek vir een van die kinders se maats en ons is terugbetaal sonder versoek vir kansellasie van ontbyt. Kon selfs braaivuur aan die gang sit.

Almar View Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die baie informatiewe resensie aan ons geskryf, die sal baie handig inkom vir potensiele gaste. Ons is bly ons kon jul tydjie hier een maak om te onthou. Dankie dat u tyd eenkant gesit het om vir ons die resensie te doen.

Hoop ons sien jul gou weer.

Groete,
Louise

Almar View Guest House
Ruth-ann M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth-ann M

Rustige atmosfeer, baie ontspannend, skoon en netjies.

Vriendelike diens en natuurlewe is pragtig. Baie lekker plek vir wegbreek. Dankie, Hennie, vir 'n heerlike naweek. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Petra S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S

Awesome.

Sal definitief Almar View Guest House aanbeveel, rustig en fantasties.

Tiaan J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J

Vriendelike, puik diens!

Probeer die ontbyt! Netjies en skoon. Gaan loer gerus in.

Howard T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Howard T

Great place.

Rooms were all large and very comfortable. Decor was to our taste. Nice touch for breakfast at 09:30 and to arrange champagne for my daughter and future son-in-law.

Jakkie S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie S

Baie bly ons het Almar gekies!

Ons het baie, baie welkom gevoel toe 'n vriendelike dame ons inwag en die kamers wys. Was ook beïndruk met ruim, netjiese kamers met groot beddens! Die omgewing was vir ons heerlik en rustig in pragtige natuur, wens ons kon een hele dag bly om bietjie rond te stap. Sal beslis weer van Almar gebruik maak wanneer ons weer wildtuin toe gaan.

Louis V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Baie lekker gebly.

Sal aanbeveel aan almal.

Sonja L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja L

Uitstekende diens.

Was uit vir die dag en met terugkoms die aand, was stoeplig aan en ook die verwarmer in die kamer. Kamers smaakvol en baie gerieflik.

Henrietta V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henrietta V

Alles wat ons nodig gehad het en meer.

Die bestuur en personeel het ons op hul hande gedra en uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Vir seker waarde vir geld. Sal vir seker weer gaan 'kuier'.

Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkmaar Plaas, Nelspruit Distrik, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzlIFUJf3ocmAdRTPDvOvi7HYDEzbP4pmIQnmT5zTi5usH11gbB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Farm Alkmaar District Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.458828972301 30.833191329857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang