Almondbury Cottage
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almondbury-laan 3, Tokai, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R4 800 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Almondbury Cottage bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n pragtige, opgeknapte vakansiehuis in Zwaanswyk. Die dubbelverdiepingkothuis word omring deur amandelbome en daar is 'n omheinde tuin en swembadarea.
Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die boonste hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste kan die Suidelike Voorstede se liggies in die aand geniet. Die tweede kamer bo is in 2 dele verdeel. Die eerste deel het 'n enkelbed en dis ideaal vir 'n kind. Die ander deel is 'n studeer-area met toegang tot die internet en WiFi. Die onderste hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en natuurlike lig. Die kamer het ingeboude kaste vir ekstra spasie.
Die kothuis het ook 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis met 'n Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, strykplank en 'n strykyster. Die kombuis is langs die eetarea en sitkamer wat toegang tot die tuin en swembad bied. Die sitkamer het 'n TV met Netflix en die badkamer het 'n dubbelwasbak-eenheid, stort en 'n bad.
Zwaanswyk is 'n semi-sekuriteitslandgoed en die kothuis het 'n alarm vir ekstra sekuriteit. Geniet pragtige wandel-, voetslaan- en bergfietsroetes. Die ligging bied ook toegang tot bekende wynplase, goeie restaurante, gholfbane en Blue Route Mall. Muizenberg se strand is net 10,4 km weg en is 'n gewilde plek vir branderplankry en St James-strand met die getypoel is 11,7 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Almondbury-laan 3, Tokai, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Almondbury Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Steenberg Estate Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almondbury-laan 3, Tokai, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang