Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Almondrock Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almondrock-laan 911, Strubensvallei, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Almondrock Accommodation bied gaste gerieflike oornagverblyf in Strubensvallei, Roodepoort. Dis die ideale plek vir paartjies of alleenreisigers wat op soek is na 'n huislike atmosfeer.

Verblyf word gebied in beide die Almondrock 1 en Almondrock 2 eenhede wat langs mekaar geleë is. Almondrock 1 is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het ook 'n kombuisie.

Almondrock 2 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers deel die gebruik van die badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Albei eenhede het 'n platskerm-TV en 'n lessenaar. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is ook 'n gedeelde waskamer toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Sonkrag hou die ligte, TV en Wi-Fi aan tydens kragonderbrekings. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Robyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Almondrock-laan 911, Strubensvallei, Roodepoort, 1724, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almondrock-laan 911, Strubensvallei, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe44168d60bfc01b15ecfb923e6ed0b5104a1fae802e1a53bd70052069d0aeb5c80047696c5d3d9caf6be3e87d8fceb01ab74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 911 Almondrock Avenue Strubens Valley 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1238274 27.9035778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang