Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Almost Heaven B&B

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelaide Tambo-rylaan 220, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Almost Heaven B&B is in die prima Durban-Noord-area geleë, baie naby die strande, restaurante, Kensington Winkelsentrum, La Lucia Winkelsentrum, Gateway Winkelsentrum en Virgin Active. Dit is ook stapafstand van 'n natuurreservaat met vrugbare voëllewe.

Verblyf word gebied in ruim gastekamers, wat volledig geteël is en beskik oor en suite-badkamers. Al die kamers het lugversorgers, 'n TV met sekere DStv-kanale, afstandbeheerde plafonwaaiers, en 100 persent perkallinne en topgehalte-handdoeke. Elke kamer het sy eie ingang wat lei na die tuin, swembad, gazebo, en koi dam area, wat jou in staat stel om te kom en gaan soos jy wil.

Ontbyt is ruim en bestaan uit 'n buffet van vars vrugte en vrugtesappe, graankosse, jogurts asook 'n vars gekookte Engelse-styl ontbyt. Ontbyt word bedien onder die gazebo wat oor die koi-dam en sprankelende swembad uitkyk, of in die formele eetkamer.

Oorgenoeg veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Vervoer na en van die lughawe kan gereël word, asook restaurantbesprekings en kosafleweringsdienste.

Daar is maklike toegang tot die paaie wat lei na die nuwe sokkerstadion wat net 8 tot 10 minute weg is, Umhlanga, Durban, ICC, ABSA-stadion, uShaka en Sun Coast Casino, gholfbane en alle geriewe.

Die gashere sal waarborg om jou verblyf aangenaam en ontspanne te maak.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Veronique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Adelaide Tambo-rylaan 220, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Almost Heaven B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelaide Tambo-rylaan 220, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZDI5NGJlLTljZTYtNDg3ZS1iM2IyLWUxNjBhN2E0NWI3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 220 Adelaide Tambo Drive Durban North 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.768013 31.050816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang