Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe @ the Sea

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Dylan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolutely wonderful 5*****. Most incredible place to stay, wonderful detail in everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goeie waarde vir geld met uitstekende gasvryheid, sal beslis weer daar bly. Baie netjies en skoon, heerlike stort, Gasvrou ken haar storie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louvaine B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vriendelik en hoflik. Hulpvaardig. Sal weer daar bly. Vriendelike aangename mense. Gasvry. Skoon netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lovely start to our honeymoon. We were warmly welcomed to the site on arrival. The area is very safe, and the space was tidy and had a luxurious feel to it. Attention to detail was clearly visible! We felt at home in the space and found it very central to excellent restaurants and tourist attractions. We will make use of Aloe @ Sea again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Really enjoyed my stay. The host was very friendly and welcoming. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corneille B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Gerief en gasvryheid. Die gasvrou het moeite gedoen om my gaste vooraf te kontak en seker te maak hul voel welkom. Sy het boonop die wittebroodspaartjie met 'n bottel vonkelwyn bederf. Hulle het die oornag daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grantham P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie netjies. Alles wat jy nodig het, kry jy byderhand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Hierdie is 'n pragtige netjiese plekkie. Aloe @ the Sea is absoluut perfek. Dit is netjies, modern en pragtig. Daar kom niks kort nie. Baie dankie, ons het heerlik oornag daar. Die muesli en jogurt was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinei
Aloe @ the Sea
Dankie Tharina, dit was aangenaam om julle te huisves.

Wilhelmina W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Fantastiese uitleg, eenvoudig en funksioneel. Dis ideaal vir die kort besoekies. Die warme ontvangs kry jy nie maklik nie. Jy voel sommer tuis. Instruksies is prakties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinei
Aloe @ the Sea
Dankie Wilhelmina, dit was wonderlik om julle te ontmoet en te huisves.

Sanette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Bekostigbare vriendelike gasvryheid, netjies en rustige omgewing. Ons het lekker gebly in netjiese mooi eenheid. Vriendelike eienaars en reëlings goed getref. Goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinei
Aloe @ the Sea
Dankie Sanette, dit was 'n plesier om julle te huisves!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinei Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harry Millerstraat 14, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYKVpccj8pXoAI0NQjCmyC8tZMz1aCjWmMpcCGRnDa1GVhllKv3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 14 Harry Miller Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.190957 22.139524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang