Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe @ the Sea

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harry Millerstraat 14, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe @ the Sea is in die gewilde kusdorpie Mosselbaai geleë. In 'n radius van 3 km sal gaste Santos-strand, Chas Everitt Mosselbaai-gholflandgoed en St Blaize-staproete vind.

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer asook 'n eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, broodrooster, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur met volledige DStv-kanale.

Die gasheer is 'n geakkrediteerde toergids en het geregistreerde vervoer. Privaat toere na besienswaardighede in en om Mosselbaai en na omliggende dorpe kan gereël word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Aloe @ the Sea
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinei Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Harry Millerstraat 14, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe @ the Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harry Millerstraat 14, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYKVpccj8pXoAI0NQjCmyC8tZMz1aCjWmMpcCGRnDa1GVhllKv3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 14 Harry Miller Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.190957 22.139524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang