Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 57 resensies vir Aloe Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tanya S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Rustige naweek oornag.

Aloe Accommodation is 'n baie mooi plek gebou in 'n koppie in. Ons het bo by die swembad koffie gedrink en sonopkoms gekyk. Daar is wel baie trappe en dit is effens steil op na die swembad, maar vir seker die moeite werd. Die gasvrou is baie vriendelik, ongelooflik behulpsaam en het goeie verwysings gegee na plekke om te gaan eet. Die kamers is skoon, netjies en smaakvol toegerus. Daar is selfs ekstra komberse vir die koue aande. Daar is genoeg parkering en alles onder bome.

Aloe Accommodation se terugvoer

Tanya, you are such a beautiful angel. I'm very honoured to have met you! Thank you so much for such an excellent review!

Aloe Accommodation
Michelle S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Baie dankie aan Tee vir die netjiese verblyf. Ons het oorgeslaap vir een aand.

Ons het oorgeslaap vir een aand en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you so much, Michelle, for such an awesome review! Very much appreciated.

Aloe Accommodation
Lucea R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucea R

Vinnige oornag.

Lieflike blyplek, vriendelike eienaar en regtig omvattende geriewe.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you so much Lucea.
For such an excellent review!

Aloe Accommodation
Denise C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C

Baie gasvry ontvang. Die gastehuis is in 'n veilige omgewing en mooi.

Sien sterre.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you so much for such a lovely review!

Aloe Accommodation
Johan H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Amazing.

Like always, Aloe gastehuis was amazing. You can't go wrong with the place.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you so much Johan for such an awesome review!

Aloe Accommodation
Hanco L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanco L

Rustig. Verwelkomend. Mooi uitsig.

Ons het ons kuier baie geniet. Baie welkom gevoel en alle versoeke vinnig nagekom. Sal definitief weer gebruik.

Adri V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Recommend Aloe Accommodation.

Thank you. The room was very cosy. The staff was helpful and friendly. The location is good and in a quiet area.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you Adri for the lovely review!

Aloe Accommodation
Butibuti M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Butibuti M

Great.

The establishment is clean and the owner is friendly. A nice place to get away from the hustle of city life.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you for such a lovely review!

Aloe Accommodation
Erika B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Oornag verblyf.

Theresa is 'n vriendelike gasvrou. Alles was na wense.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you

Aloe Accommodation
Maurice J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice J

Netjies, veilig en gasvrye verblyf.

Ongelooflik lekker verblyf met vriendelike goeie diens.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you

Aloe Accommodation
Mac B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mac B

Baie aangenaam.

Ek gaan in die toekoms by Aloe Accommodation oorslaap.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you.

Aloe Accommodation
Monja R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja R

Absoluut fantasties!

Theresa was so hulpvaardig en gasvry! Die kamers was pragtig en skoon. Die kombuis en sitkamer area het soos iets uit 'n dekor tydskrif gelyk en die hele atmosfeer was soos dié van 'n luukse "lodge" êrens in die bosveld met 'n pragtige tuin en 'n swemarea wat hoog uitkyk oor die dorp. Ek sal definitief weer daar gaan bly. Baie dankie, Theresa en personeel, julle het ons verblyf baie spesiaal gemaak.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you so much Monja for such a stunning review very much appreciated

Aloe Accommodation
Christine B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Lovely place.

Ended up staying two nights. Stayed in two different rooms, both were comfortable and cosy. Everything that you need. Highly recommend

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you so much for such a beautiful review.

Aloe Accommodation
Eugene P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P

Home away from home!

We had a wonderful time at Aloe. Thank you Theresa for going the extra mile. Wonderful setting.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you soooo much for such an excellent review.

Aloe Accommodation
Elsabe V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V

Fantastic.

The space is incredible! Felt very welcome and cared for. I really liked the garden and secret sitting corners that Teresa has made! Always felt safe and secure.

Aloe Accommodation se terugvoer

Wow, thank you so much Elsabe for the excellent review. It was such a pleasure getting to know you hope to see you again.

Aloe Accommodation
Hellette D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hellette D

Absoluut fantastiese plek.

Baie mooi gastehuis. Diens is uit die boeke en beveel Aloe Accommodation aan.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you so much Hellette, for such an excellent review.

Aloe Accommodation
Lizelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Absolutely amazing and Theresa is an amazing host. Value for money and a very beautiful place.

Theresa is the best!

Aloe Accommodation se terugvoer

Wow Lizelle, thank you for such an awesome review.

Aloe Accommodation
Paul H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Pleasant and well priced.

A very comfortable and relaxed space with a nice open communal lounge and kitchen area. I needed a last-minute place to stay and got a room for a very good price. WiFi worked well even during load shedding. The owner was friendly and helpful.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you for such a lovely review

Aloe Accommodation
Daniel E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel E

Friendly. Accommodating.

Highly recommended. Safe environment. Home away from home. Will definitely stay with them on future business trips.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you sooo much for such an awesome review Daniel!!

Aloe Accommodation
Otto V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Otto V

Ons het oorgeslaap vir besigheid en is baie tevrede.

Aloe Accommodation is teen 'n koppie geleë met lieflike plantegroei. Die akkomodasie is gerieflik, netjies en skoon. Theresa is uiters vriendelik, behulpsaam en gasvry. Ons het nog nie in ander gastehuise in Klerksdorp geslaap nie, maar is baie tevrede met Aloe Accommodation.

Stephen P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen P

Pragtige gastehuis.

Die gastehuis, tuine en hele opset is regtig baie mooi. Die kamer was skoon en gemaklik. Ons handdoeke was klam, miskien te vroeg uit die tuimeldroër gehaal - ons was 'n uur vroeg in die kamer toegelaat. Wat nie lekker was nie is dat die hondjie my gereeld deur die nag wakker geblaf het. Verder het dit gereën toe ons moes kar pak met ons vertrek en met geen beskutting het ek lekker natgereën.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you Stephen !!!!

Aloe Accommodation
Johannes V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Very friendly people that helps whenever you need assistance.

The place is highly recommendable.

Esme F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme F

Ons was baie vriendelik ontvang. Gemaklike oornag-selfsorgkamer gewees. Netjies en skoon.

Vriendelike diens. Sal weer gebruik maak van hulle.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you so much for the lovely review.

Aloe Accommodation
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Heila K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila K

Lig voornemende gaste in van feit dat daar nie oral in kamers yskassie, ketel of ander toebehore is nie.

Ons is affie plaas: het nie geweet van daai oulike waaier (bo-op die lig) nie! Lekker gelag oor ons onnodig warm gekry het.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you Heila for the excellent review it’s very much appreciated!!!!

Aloe Accommodation
Tereza P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tereza P

Pleasant and comfortable. Perfect for what we required.

Teresa was very hospitable and helpful. My children loved her dog Manny.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you so much for such an awesome review!

Aloe Accommodation
Martin J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martin J

Was baie aangenaam en rustig gewees. Lekker privaat swemplek. Kinders baie geniet.

Baie naby geleë aan eet lekke en besienswaardighede.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you for such an awesome review!

Aloe Accommodation
Hein V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V

Gerieflik, privaat en pragtige plek.

Gasvryheid was tops.

Terrance H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrance H

Wonderlik!

Baie lekker. Lekker ontvang. Nice gasvrou. Dit is my gastehuis as ek weer Klerksdorp toe gaan. Geen ander plek.

Aloe Accommodation se terugvoer

Wow, thank you for such an awesome review.

Aloe Accommodation
Hesta J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesta J

Very friendly.

Hostess went out of her way to help and support us in our stay. I stayed with two elderly people. Very friendly and really went out of her way to accommodate us. Environment very safe.

Johanita N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita N

Heerlik rustig, pragtige kamers.

Sal beslis weer graag in Aloe wil tuisgaan. Sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie, ons het so lekker gebly!

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you for such an amazing review!

Aloe Accommodation
Elora L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elora L

Fabulous experience!

Our visit exceeded our wildest expectations. A stunning property with fantastic facilities and the most amazing hospitality! We would recommend anyone that visits Klerksdorp to stay here!

Aloe Accommodation se terugvoer

Hi there Elora thank you soooo much for such a stunning review!!

Aloe Accommodation
Pauline S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline S

Wat 'n wonderlike ervaring.

Die gasvrou, Theresa, was amazing. Sy het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons het gevoel soos familie. Alles was netjies, skoon en baie gerieflik. Die uitsig en gevoel van die plek laat mens dink mens is op 'n bosveld vakansie. Ons sal baie beslis weer teruggaan elke keer as ons in Klerksdorp is. Ek kan die plek aanbeveel vir enigiemand. Uitstekende waarde vir geld.

Aloe Accommodation se terugvoer

Hi Pauline.
Thank you sooo much for such an amazing review!
I wish all the best!
Blessings
Tee

Aloe Accommodation
Murshirley P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murshirley P

Awesome services, very clean and had a great time with my friends. We'll definitely have to go again.

Had a great time with awesome people.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese dienste, baie skoon en baie lekker saam met my vriende. Ons sal beslis weer moet gaan.

Het baie lekker saam met ongelooflike mense gekuier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you, Murshirely.

Aloe Accommodation
Phillip B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B

Ongelooflike mooi juweel weggesteek teen die berg in Klerksdorp met soveel prag, rustigheid en skoonheid het ons harte gesteel.

Vriendelike en huislike ontvangs, voel soos jou eie tuis. Ons was verlief op die pragtige plekkie.

Tahier S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tahier S

We were a group of 5, everyone was extremely happy with the accommodation and the personal treatment.

On arrival we were warmly welcomed and offered an upgraded room to enable the group to be adjacent to each other and have greater privacy. The personal touch and the comfort led to us spending more time at the guest house than planned. We had our business meetings on-site, Skype meetings utilising the WiFi was a breeze. Cooling off in the very private pool made being in Klerksdorp even easier. If u travelling for business or family, Aloe should definitely be considered. Situated on a koppie in an upmarket residential area gave one the peace and tranquillity as well as a sense of being surrounded by nature.

Aloe Accommodation se terugvoer

Good day Tahier and family,
It was an absolute pleasure hosting such a beautiful family. Thank you so much for the excellent review. Much appreciated!
Kind regards,
Tee

Aloe Accommodation
Tshegofatso S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshegofatso S

Extremely satisfied with Aloe Accommodation.

The place was clean and very beautiful. Teresa was so welcoming, understanding and sweet. The breakfast was also good, I loved everything about it. Definitely value for money. Thank you.Will definitely be back.

Aloe Accommodation se terugvoer

Hi there Tshegofatso,
Thank you so much for the awesome review!
Kind regards,
Tee

Aloe Accommodation
Wynand B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Sal beslis aanbeveel!

Theresa het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en gemaklik te laat voel. Kon sommer vinnig kies watter eenheid ons wou hê. Die ligging is puik en die atmosfeer is asemrowend! Voel nie eers of mens in die dorp bly nie. Sal beslis aanbeveel vir mense wat rustig wil verkeer, of net n wegbreek nodig het.

Franciska V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciska V

Gastehuis met pragtige ligging.

Het baie lekker geslaap, mooi skoon kamer. Teresa was baie vriendelik en het vir ons 'n heerlike ontbyt vroeg Sondagoggend voorgesit. Kan geen fout vind hier nie.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you so much for such a lovely review! It was such a pleasure meeting and having you guys stay at our place. We hope to see you again!

Kind regards,
Tee

Aloe Accommodation
Beverly W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly W

Comfortable and suitable.

Value for money. Very welcoming.

Richard S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Veilige, gemaklike verblyf in Klerksdorp.

Van die bespreking, regdeur tot by die wegry vanaf Aloe, was dit 'n fantastiese ervaring. Ons het by Aloe oorgebly omdat my dogter aan 'n sport-kompetisie deelgeneem het in Klerksdorp. By aankoms het ons gasvrou ons welkom laat voel en het ons die eiendom en al die geriewe gewys, sodat ons weet waar om wat te kry, en dit was beter as wat ons verwag het. Ons het 'n heerlike afkoelswem geniet na die eerste dag se sport. Die swembad is teen die voet van die berg gebou en het sy eie klein vermaakarea. Ons het nie van die spysenieringsdiens gebruik gemaak nie, maar die ontbyt vir ander gaste het heerlik gelyk.

Aloe Accommodation se terugvoer

Good day Richard,

Thank you so much for the wonderful review! Was a pleasure hosting you!

Aloe Accommodation
Ngozi L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ngozi L

Teresa's hospitality was so heartwarming. Very homely.

Clean environment. Hospitable host and peaceful surrounds!

Mariette B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B

Gasvry, waarde vir geld en netjies.

Nr 99 bespreking. Huislike atmosfeer. Vriendelike en gasvrye diens.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you so much for such a lovely review!!

Aloe Accommodation
Elize N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N

Dankie!

Sien sterre.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mick V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mick V

Kan beter.

Behalwe vir die toilet wat stukkend was en die beddegoed wat nie skoon was nie, het ek niks om oor te kla nie.

Jean J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean J

Als wat ek verwag het en nog meer.

Sien sterre.

Mynie C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynie C

Dis 'n rustige, avontuurlustige, breathtaking plek. Baie aangenaam en beautiful.

Sal enige mens aanbeveel om 'n wegbreekkansie te vat en Aloe Accommodation te besoek. Die eienaar is ongelooflik vriendelik, het ons graag met ons bagasie gehelp, het ons baie vriendelik verwelkom en ons het onmiddellik tuis gevoel. Sy het ons oral gewys en ook gevra dat ons nie moet skaam wees om enigiets te vra nie. Haar plekkie is ongelooflik mooi, regtig. Aloe Accommodation se breakfast is uit die boonste rakke. Ek sal enige tyd weer my reis daarnatoe vind. Nie een keer spyt ons het ons naweek daar deurgebring nie. Eienaar het ons voorgestel aan die ander gaste en alles was net lekker. Dankie vir alle besprekings en dankie vir al die vrae wat so vinnig geantwoord was.

Aloe Accommodation se terugvoer

Hi there Mynie,
Thank you for such a excellent review! It was a absolutely pleasure to host guests like you.

Aloe Accommodation
Johan S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Very nice place, everything we need, nice and clean.

Wat 'n ongelooflike nice plek. Sal dit vir almal aanbeveel en sal vir seker weer daar gaan bly.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you Johan for such a great review.

Aloe Accommodation
Leonie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Baie vriendelike ontvangs, heerlik en rustig.

Sal enige tyd teruggaan. Gawe mense en pragtige tuin. Kamer en badkamer was netjies en skoon.

Ina G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G

Baie goeie verblyf.

Kamer is baie netjies en gerieflik. Die ligging is so mooi teen die koppie. Die diens is vriendelik en akkommoderend. Ek sou Aloe beslis aanbeveel.

Elzanne N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne N

Wow! All I can say!

I was never so impressed in my life, seriously! The owner of the guest house made us feel so comfortable immediately. I was amazed by the safety as we are from Johannesburg, and the surroundings were taking our breath away. The little one enjoyed the pool and we as a family had a nice braai the evening, with no one disturbing us. The place is clean, comfortable and makes you feel at home. We also had car trouble when we left, and the owner went out of her way to get us a mechanic to assist us. This place is so beautiful, and I told my husband, even just for a break away, we used to go Harties, but this place is definitely on our breakaway list from now on. You wouldn't think Klerksdorp is a place to go, but we enjoyed it. This owner of the guest house is definitely charging way too cheap for such great accommodation! (Don't change the price now please)

Cindy L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L

Baie lekker gebly.

Baie vriendelik ontvang en baie gasvry, lekker gekuier en die swembad baie geniet. Baie netjies en skoon. Baie dankie vir die ontbyt, dit was baie lekker gewees. Het baie tuis gevoel. Sal vir seker weer terugkom.

Guanita E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Guanita E

Dit was baie aangenaam.

Die diens was puik. Alles is baie mooi en huislik. Kan dit vir seker aanbeveel.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you for such a lovely review.

Aloe Accommodation
Frans C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans C

Fantasties, baie lekker.

Sal Aloe enige tyd vir mense aanbeveel. Kuier en verblyf baie, baie lekker.

Aloe Accommodation se terugvoer

Thank you for such a lovely review.

Aloe Accommodation
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Aletta M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Aletta M

Teleurstellend.

Ons besoek was uiters teleurstellend, veral met 'n gesin. Onder andere was die ontvangs swak (ons is slegs hello gesê en na ons kamer geneem), ons het betaal sonder om enige bewys van betaling te ontvang (plus geen kaart fasiliteite). Die mees teleurstellende was egter die sekuriteit, enige iemand kan toegang tot die perseel verkry omrede daar geen hek is nie en kamers het geen sleutels om jou besittings toe te sluit nie.

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maureenstraat 8, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d06a0274a8d27ce02c343b93e579f61671cc1d82e0c1faa89be9b79a3938c808ee80607bc8f3c917c98fc1556fb706d15ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 8 Maureen Street Wilkoppies 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.819810699174 26.676535004963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang