Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Tanya S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rustige naweek oornag. Aloe Accommodation is 'n baie mooi plek gebou in 'n koppie in. Ons het bo by die swembad koffie gedrink en sonopkoms gekyk. Daar is wel baie trappe en dit is effens steil op na die swembad, maar vir seker die moeite werd. Die gasvrou is baie vriendelik, ongelooflik behulpsaam en het goeie verwysings gegee na plekke om te gaan eet. Die kamers is skoon, netjies en smaakvol toegerus. Daar is selfs ekstra komberse vir die koue aande. Daar is genoeg parkering en alles onder bome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Teresa
Aloe Accommodation
Tanya, you are such a beautiful angel. I'm very honoured to have met you! Thank you so much for such an excellent review!

Michelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie dankie aan Tee vir die netjiese verblyf. Ons het oorgeslaap vir een aand. Ons het oorgeslaap vir een aand en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Teresa
Aloe Accommodation
Thank you so much, Michelle, for such an awesome review! Very much appreciated.

Lucea R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Vinnige oornag. Lieflike blyplek, vriendelike eienaar en regtig omvattende geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Teresa
Aloe Accommodation
Thank you so much Lucea. For such an excellent review!

Denise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie gasvry ontvang. Die gastehuis is in 'n veilige omgewing en mooi. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Teresa
Aloe Accommodation
Thank you so much for such a lovely review!

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing. Like always, Aloe gastehuis was amazing. You can't go wrong with the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Teresa
Aloe Accommodation
Thank you so much Johan for such an awesome review!

Hanco L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Rustig. Verwelkomend. Mooi uitsig. Ons het ons kuier baie geniet. Baie welkom gevoel en alle versoeke vinnig nagekom. Sal definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Kort verblyf
4.2
Jul 2024

Recommend Aloe Accommodation. Thank you. The room was very cosy. The staff was helpful and friendly. The location is good and in a quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Teresa
Aloe Accommodation
Thank you Adri for the lovely review!

Butibuti M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Great. The establishment is clean and the owner is friendly. A nice place to get away from the hustle of city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Teresa
Aloe Accommodation
Thank you for such a lovely review!

Erika B
1 nag
5.0
Okt 2023

Oornag verblyf. Theresa is 'n vriendelike gasvrou. Alles was na wense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Teresa
Aloe Accommodation
Thank you

Maurice J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Netjies, veilig en gasvrye verblyf. Ongelooflik lekker verblyf met vriendelike goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Teresa
Aloe Accommodation
Thank you

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maureenstraat 8, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d06a0274a8d27ce02c343b93e579f61671cc1d82e0c1faa89be9b79a3938c808ee80607bc8f3c917c98fc1556fb706d15ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 8 Maureen Street Wilkoppies 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.819810699174 26.676535004963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang