Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maureenstraat 8, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Accommodation het pragtige en suite-slaapkamers in Wilkoppies, Klerksdorp. Die gastehuis is ideaal geleë naby die middedorp wat winkels, restaurante, besighede en ander geriewe het.

Aloe Accommodation beskik oor selfsorgslaapkamers wat slaapplek bied aan 2 tot 10 gaste. Hierdie slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, dubbelbed óf twee enkelbedens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, onbeperkte WiFi, n mikrogolf, platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas.

Ontbyt en aandete kan gereël word teen 'n ekstra koste. Die gastehuis het 'n swembad, braaigeriewe, wasgoeddienste en veilige parkeerplek. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Tanya S
5.0
Rustige naweek oornag. Aloe Accommodation is 'n baie mooi plek gebou in 'n koppie in. Ons het bo by die swembad koffie gedrink en sonopkoms gekyk. Daa...
Sien meer
Sep 2024
Michelle S
Gesin met tieners
5.0
Baie dankie aan Tee vir die netjiese verblyf. Ons het oorgeslaap vir een aand. Ons het oorgeslaap vir een aand en het alles gehad wat ons nodig gehad ...
Sien meer
Aug 2024
Lucea R
Besigheidsreis
5.0
Vinnige oornag. Lieflike blyplek, vriendelike eienaar en regtig omvattende geriewe.
Aug 2024
Denise C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gasvry ontvang. Die gastehuis is in 'n veilige omgewing en mooi. Sien sterre.
Aug 2024
Johan H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Like always, Aloe gastehuis was amazing. You can't go wrong with the place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Maureenstraat 8, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maureenstraat 8, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d06a0274a8d27ce02c343b93e579f61671cc1d82e0c1faa89be9b79a3938c808ee80607bc8f3c917c98fc1556fb706d15ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 8 Maureen Street Wilkoppies 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.819810699174 26.676535004963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang