Aloe-Aloe Guest Farm
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aloe-Aloe Guest Farm, Langs die R323, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aloe-Aloe Guest Farm bied B&B-verblyf en is op 'n afgeleë, privaat en rustige plaas, ongeveer 3,5 km vanaf Ladismith in die Wes-Kaap geleë. Dié gasteplaas is ideaal vir oornagverblyf vir gaste wat na verskeie plekke in die Klein Karoo op pad is.
Verblyf by Aloe-Aloe Guest Farm beskik oor 5 houthuisies waar 2 gaste in elk kan slaap. Elke huisie maak van sonkrag gebruik vir verhitting en beligting en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar en die huisie lei na 'n stoep.
'n Goeie ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer by die hoofgebou bedien, of by jou huisie afgelewer. Aandete en piekniekmandjies kan op versoek gereël word. Veilige parkeerplek is op die plaas beskikbaar, maar dit is nie naby die eenhede nie.
Aloe-Aloe Guest Farm is die perfekte plek vanwaar jy die Klein Karoo kan ontdek. Gaste kan aktiwiteite geniet soos stap, fietsry, wynproe, volstruisplase, asook die Kango-grotte wat ongeveer 150 km ver is.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jeanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Aloe-Aloe Guest Farm, Langs die R323, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloe-Aloe Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aloe-Aloe Guest Farm, Langs die R323, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang