Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe and Acacia House

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Louvaine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Seaside village stay with great service and location. Lovely quiet cottage with great service from staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Joy
Aloe and Acacia House
Good day Lovaine We thankyou for your valued review . We appreciate your feedback and are glad you had an amazing visit. We look forward to welcoming you back soon. Warmest regards The Gonana Team

Bea P
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Rustig en gerieflik, alles wat ons nodig gehad het. Die huis het 'n pragtige uitsig en unieke dekor, en ons het ook van beurtkrag vergeet, omdat die huis met sonpanele werk! Ons het lekker op die balkon 'n vissie gebraai en was beskut teen die wind. Die eienaars was baie vriendelik en ons gehelp met enige vrae. Ook veilig. So lekker uitgerus, ons om beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker gewees. Seelug was lekker vars en het 'n mooi uitsig oor die see gehad van die kothuis af. Die kothuis was skoon en alle geriewe was daar wat nodig was. Baie dankie aan die eienaars. Sal defnitief verwys na ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joy
Aloe and Acacia House
Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie wonderlike resensie te gee. Wanneer jy ook al meer see-uitsigte en 'n vars briesie nodig het, verwelkom ons jou graag terug na Gonana - en ons hoop dat dit binnekort weer is!

Chris E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Fantastiese wegbreek. Stil omgewing en Paternoster, lekker atmosfeer en dorpie. Lieflike eetplekke en gawe mense. 'n Definitiewe plek op ons lysie om vir seker weer te gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joy
Aloe and Acacia House
Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie wonderlike resensie te skryf. Die wete dat u gelukkig en tevrede is met u ervaring om by Gonana Gastehuis te bly, maak ons baie gelukkig. Ons sien daarna uit om u en u famielie terug te verwelkom. Beste groete van die Gonana-familie

Kayleigh G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2022

Good little spot. Good little spot for a short stay. Pet friendly, but no enclosed garden (just a note for future pet owners). Great service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Joy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 975
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 975
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat 23, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA533f1d498942d1f6f015d1439fc50d2245d47471d02ceef6b8fbabfce3664a74651b34628adf5902f5042aaf350af010e1ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 975 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 23 Kriedoring Street Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.812159245745 17.88384688303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang