Aloe and Acacia House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoringstraat 23, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 050 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Aloe and Acacia House is op 'n heuweltjie geleë en het 'n uitsig oor Paternoster. Die huise is 100 m van die gastehuis af en net 'n entjie se stap vanaf die strand. Dit is in 'n rustige omgewing en die ideale plek om te ontspan.
Verblyf word gebied in 2 selfsorghuise wat ontwerp is met die oog op privaatheid, rustigheid en gerief. Die huise het alles wat nodig is om maaltye voor te berei en te kook. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die dekor is geïnspireer deur die natuur.
Gaste word soggens wakker met die klank van die branders en seevoëls en kan ontbyt op die boonste stoep met 'n pragtige uitsig oor die see geniet. Dié area is ook ideaal vir sterrekyk saans. Elke huis het 'n oopplan-leefarea wat na 'n stoep met braaigeriewe lei. Die huise het ook elk 'n kaggel in die leefarea en gratis WiFi.
Die huise word daagliks skoongemaak en word volledig van sonkrag voorsien. Gaste sal dus nie deur beurtkrag verontrief word nie. Parkeerplek is in die straat en op die perseel beskikbaar en daar is 'n kamerastelsel en laserstraalsekuriteit om die huis, asook 'n sekuriteitswag wat elke nag aan diens is.
Die pragtige tuin het inheemse plante, veral spekbome, wat 'n oorvloed voëls en bye lok.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Joy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kriedoringstraat 23, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloe and Acacia House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoringstraat 23, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang