Aloe and Agapanthus Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Richard C - Sep 2024
Algehele gradering
Best we have visited.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Thank you for taking the time to post this. We appreciate the positive feedback and we hope to have the opportunity to host you again.
Warm regards,
Maya
Shaun W - Jun 2024
Algehele gradering
Refreshing. Peaceful. Will definitely go back ️.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Thank you Shaun, we are delighted that you had an amazing time. Come visit again. Warm regards, Maya
Janet D - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Thank you!
We really enjoyed having you here, your positive feedback means the world to us.
We will see you when we come past Haga Haga.
Amy C - Mrt 2024
Algehele gradering
Serene and wonderful.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Thank you Amy
Rowen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Great place, great people.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
We really enjoyed hosting Rowen and his friends. They are kind and thoughtful.
Nathan D - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely visit discovering rural treasures and beauty close to Cape Town.
Ilze B - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflik, ruim verblyf in 'n pragtige tuin.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Baie dankie Ilze.
Waardeer jou boodskap en ons hoop julle kom kuier weer hier by ons.
Mooi dag
Maya
Alison G - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful setting.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Dear Alison
Thank you for your lovely message and taking the time to write a review.
Warm regards
Maya
Vivian J - Des 2022
Algehele gradering
Friendly hosts and lovely setting.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Thank you Vivian and friends, it was lovely to host you. Warm regards, Maya
Sandra( Bespreking Is Vir Andre Joubert) J - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek naweek plekkie.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier weer.
Maggie L - Nov 2022
Algehele gradering
Uncomplicated; comfortable; friendly; clean; quiet.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
We appreciate your great feedback and we do hope to see you again.
Ilse C - Nov 2022
Algehele gradering
Gerief en gemak.
Lees meerAloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Ilse, baie dankie vir jou mooi boodskap.
Hoop julle troue het goed afgeloop en dat julle binnekort gou weer hier sal kom film werk doen.
Hayley D - Nov 2022
Algehele gradering
A most pleasant stay.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
It was lovely to meet all 3 of you. Hope to see you for Open Gardens next year.
Barry & Lori L - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable and homely.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Thank you, it was really lovely to meet all you happy and friendly people.
We welcome you back!
Maya
Shannon Dayle H - Aug 2022
Algehele gradering
Blissful and peaceful.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Thank you lovely guests, Yes you did get the stormy, rainy week. Come visit again in Summertime.
Warm regards
Des N - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent. Comfortable. Very good.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Des, thank you ! Hope to see you again.
Jessica O - Nov 2021
Algehele gradering
Beautifully appointed, open plan cottage with attention to every detail. Lovely and kind hostess. Will certainly come again.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Thank you, much appreciated.
Manie D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gasvry.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Baie dankie en welgedaan vir julle.
Christian D - Okt 2021
Algehele gradering
Nice and peaceful.
Willida P - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was hemels.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment . Dit word baie waardeer en dis heerlik om te hoor dat julle ons plek en tuin so geniet het. Kom kuier weer en hopelik die keer langer om alles te geniet .
Mooi bly
Maya
Shannon V - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely stay in cosy, comfortable cottage. Fantastic hosts.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Hi Shannon, thank you for taking the time to write us a review and such a nice one as well. It's a pleasure and we hope you will come back to Elgin and enjoy the outdoors again.
Colene V - Apr 2021
Algehele gradering
Maya het ons verwelkom en gasvryheid getoon. Kon deur pragtige tuin stap, vrugte pluk en plante met ons gedeel.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi boodskap. Altyd so lekker as gaste saam my tuin geniet.
Sien uit na julle volgende kuier.
Carla D - Mrt 2021
Algehele gradering
Best value for money! Stunning neighbourhood in the heart of Grabouw where you can do so much!
Lees meerAloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Good morning and how lovely is this message on a Monday Morning. Thank you for taking the time to write this stunning review for us, much appreciated and we welcome you back.
Best wishes,
Maya
Malcolm H - Mei 2021
Algehele gradering
Very peaceful & quiet and private.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Thank you for taking the time to leave us some positive feedback. Was lovely to meet you.
You left us a wonderful review in the cottage so we do know you had a wonderful weekend with enough wood to keep the fireplace going and I hope you found the honey house you were looking for.
For sure I will look into those chairs, comfort is everything!
Jackie R - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlike verblyf in prentjiemooi tuin.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Baie baie dankie vir die mooi woorde. Dit vir ons so lekker as gaste hulle kuier en die tuin geniet en waardeer.
Mooi jaar vorentoe en ons hoop julle maak weer n draai by ons.
Groete,
Maya
Maria B - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastiese verblyf! 'Exceeded expectations'
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Hi Maria, baie baie dankie. Dit was heerlik om te sien hoe julle die tuin geniet. Kom kuier weer. Lekker week. Maya
Chantal L - Sep 2020
Algehele gradering
Lieflik!
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Baie dankie, waardeer julle terugvoering. Mooi week. Maya
Maré V - Jan 2020
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, lieflike rustige omgewing, baie stil - balsem vir die siel.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Baie dankie, dit was so lekker om julle almal te ontmoet. Dit is regtig net 'n groot plesier. Ek hoop al die plantjies en stegies groei daar by julle. Mooi jaar vorentoe. Maya
Gary C - Des 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
It was so nice to meet you and we are looking forward to your next visit. Enjoy the holiday and all the cycling.
Cisca B - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat nodig is - plus heelwat personal touches vir 'n heerlike kuier in die Elgin-vallei.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Baie dankie, Cisca. Ek hoop jy lees lekker aan al jou boeke.
Nadia K - Jun 2019
Algehele gradering
I loved the cottage!
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Wonderful, thank you so much .
Benita K - Feb 2019
Algehele gradering
Very quiet and tranquil place!
Bianca P - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, rustige wegbreek!
Derek O - Mei 2019
Algehele gradering
Baie oulike tuinwoonstel met heelwat ekstras om die verblyf aangenaam te maak.
Jaun-marie V - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike naweek in 'n pragtige kothuis met baie vriendelike diens.
Lees meerGlynis M - Mrt 2019
Algehele gradering
Very comfortable clean and peaceful place.
Margaret B - Mei 2019
Algehele gradering
Aloe and Agaphantus is good for an overnight stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aloe and Agaphantus is goed vir oornagverblyf.
Hulle het ons hartlik ontvang en die plek is netjies en gerieflik. Ons het dit geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Peet C - Mrt 2019
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
More Peet,
Baie dankie vir julle boodskap. Dit word regtig waardeer dat julle die moeite gedoen het om dit te skryf. Was heerlik om julle hier te ontvang, veilig ry en lekker kuier.
Maya
Sabine M - Nov 2018
Algehele gradering
Clean, beautifully decorated space, ideal for a couple, or for a couple with kids looking for accomodation in Elgin.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, pragtig versierde ruimte, ideaal vir 'n paartjie, of vir 'n paartjie met kinders op soek na verblyf in Elgin.
Nie ideaal vir twee paartjies nie, eerder vir een paartjie of 'n paartjie met kinders.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anieke C - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtig verblyf, baie goeie waarde vir geld!
Marianne S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Baie dankie, was heerlik om julle te ontmoet.
Happy Travels.
Annari S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Marlene P - Mei 2018
Algehele gradering
'n Superskoon, supernetjiese, baie ruim tuinwoonstel met absoluut als wat jy mag nodig kry en nog meer.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Hallo Marlene. Vreeslik dankie vir julle mooi boodskap, ons waardeer dit baie. Lekker week en ons hoop ons sien julle weer.
Maya en Jean Pierre
Carel Friedrich J - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker rustige en stil omgewing, met mooi natuurskoon.
Edward T - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
So bly julle het dit geniet, baie dankie.
Jean Pierre M - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Anne M - Feb 2018
Algehele gradering
It was the perfect space to entertain, relax in a beautiful setting.
Mike M - Jul 2018
Algehele gradering
Supurb place to relax after a day out in the Elgin Valley.
Amanda S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie liefde en beplanning het in die styl van die plek gegaan.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi boodskap, ek waardeer dit baie.
Maya
Jan S - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende oornaggerief.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en ook vir die pragtige boek wat julle vir ons gegee het.
Martin N - Sep 2018
Algehele gradering
Die stadslewe se "speedometer" verloor hier spoed. Fantasties.
Terence S - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik. Goeie ligging. Netjies en skoon.
Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer
Goeiedag Terence.
Baie dankie, was lekker om julle te ontmoet en Welgedaan vir die W2W!
Maya en Jean Pierre
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Essenhoutlaan 23, Klipkop, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang