Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe and Agapanthus Cottages

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Essenhoutlaan 23, Klipkop, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe and Agapanthus Cottages is 2 individuele kothuise in die buurt Klipkop. Aloe is perfek vir 'n klein gesin, vriende, sakereisigers of 'n paartjie wat Elgin besoek. Agapanthus is geskik vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.

Aloe Garden Apartment bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n ruim oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is sonnig, met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n agterdeur wat na die tuin en groentetuin lei. Die sitarea het groot skuifdeure wat na die stoep met tuinmeubels en 'n braai-area lei. Gratis WiFi is beskikbaar.

Agapanthus Cottage is in 'n privaat deel van die tuin onder groot wilgerbome. Dit is oopplan en het 'n koningingrootte-bed en 'n kaggel. Die badkamer het 'n instapstort wat met gas werk en handdoeke, seep, room en kamerjasse word voorsien. Die kombuis is vir selfsorg geskik en gaste kan vrugte en kruie uit die tuin pluk. Die buite-area het 'n privaat stoep met meubels en braaigeriewe onder die bome. Piekniekkomberse en sagte kussings is beskikbaar, asook braaitoerusting en 'n klein hoeveelheid hout.

Beide kothuise het WiFi en die omsetter voorsien krag aan die ligte en kragproppe. Veilige parkeerplek is by die kothuise beskikbaar. Elke kothuis het tee- en koffiemaakgeriewe met komplimentêre koffie, tee, beskuit, suurlemoene en vars kruie.

Gaste kan die tuin verken wat 'n halwe hektaar is en daar is groot bome, 'n stroompie in die winter en sonstoele. Daar is 'n verskeidenheid leesmateriaal in die kothuise.

Gaste kan lekker rus of 'n verskeidenheid aktiwiteite soos bergfietsry en wynproe geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Richard C
Saam met lewensmaat
5.0
Best we have visited. We were received very friendly and warmly it was luxury and more with all that you needed. It was very safe and s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Shaun W
Saam met vriende
5.0
Refreshing. Peaceful. Will definitely go back ️. I enjoyed it and my friends were in heaven. The place brought us close together. A new...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Janet D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Couldn't have wished for better, spotlessly clean, superb host and perfectly situated accommodation for our needs. We will b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Amy C
Gesin met klein kinders
5.0
Serene and wonderful. Wonderful stay! Wonderful hosts!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Rowen C
Saam met vriende
5.0
Great place, great people. Beautiful property with very gracious and welcoming hosts. Would stay here again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Essenhoutlaan 23, Klipkop, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe and Agapanthus Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Essenhoutlaan 23, Klipkop, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a2c75cb483a2b7212bcbe38555ba30ed7ec423af4f37521ce310d3f784ea27c41a002823304fd1d292abf8218a10887550d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 23 Essenhout Avenue Klipkop 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.14487 19.01582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang