Aloe Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lamontstraat 36, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aloe Apartment is 'n knus selfsorg-eenheid op die gasheer se perseel in Glenwood, Durban. Die eenheid is naby die middestad geleë en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die losstaande eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, leefarea en kombuis. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 2 gemakstoele en 'n TV met toegang tot DStv. Die eenheid lei na 'n welige tuin en 'n swembad waarin gaste kan afkoel. Daar is ook gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig.
Besienswaardighede in die area sluit strande, winkels, natuurreservate en plaaslike restaurante in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Glenda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lamontstraat 36, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Aloe Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lamontstraat 36, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal