Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Chalets Nyala

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Aloe Chalets Nyala
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maryke S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S

Fantasties!

Dit was absoluut die moeite werd! Die plekkie is netjies, alles is prakties en goed beplan. Ons sal vir seker weer 'n naweek daar boek, dit is net wat mens nodig het om te ontspan!

Tertia N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia N

Beste plek om te ontspan.

Rustig en puik toegerus met alles waaraan jy kan dink. Die beste plek wat ons al besoek het. Jacuzzi, buitestort en WiFi ekstra lekkerte. Dankie vir jul gasvryheid.

James M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M

Amazing.

Best place to stay when you want peace and tranquility. The owner is amazing and will definitely be booking there again in the near future.

Theo A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo A

Rustig, oorgenoeg wild en diere. Puik toegeruste akkommodasie.

Beslis een van die beste plekke wat ons nog besoek het.

Ina V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Wonderlike gasvrye mense.

Dit was heerlik en baie ontspanne gewees.

Natasha V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Stil, rustig, skoon en netjies.

Dit was die lekkerste lekker wegbreek ooit. Die plekkie is skoon, netjies en alles wat jy benodig is daar. Jy word wakker met jou oog op die dam. Wild is volop te sien. Dit is net 'n fantastiese plek. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou. Julle mag maar.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72dc12a7e3f5119652dda60497d8d933e13af7ad74d23f2e21d3abf57749e3b9d95d6cde73400fce71b3bffd38bb48c97f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Eljance Game Breeders Moedwil 0299 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.57519506097 26.900044783116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang