Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Chalets Nyala

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maryke S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties! Dit was absoluut die moeite werd! Die plekkie is netjies, alles is prakties en goed beplan. Ons sal vir seker weer 'n naweek daar boek, dit is net wat mens nodig het om te ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beste plek om te ontspan. Rustig en puik toegerus met alles waaraan jy kan dink. Die beste plek wat ons al besoek het. Jacuzzi, buitestort en WiFi ekstra lekkerte. Dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing. Best place to stay when you want peace and tranquility. The owner is amazing and will definitely be booking there again in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, oorgenoeg wild en diere. Puik toegeruste akkommodasie. Beslis een van die beste plekke wat ons nog besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlike gasvrye mense. Dit was heerlik en baie ontspanne gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Stil, rustig, skoon en netjies. Dit was die lekkerste lekker wegbreek ooit. Die plekkie is skoon, netjies en alles wat jy benodig is daar. Jy word wakker met jou oog op die dam. Wild is volop te sien. Dit is net 'n fantastiese plek. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou. Julle mag maar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72dc12a7e3f5119652dda60497d8d933e13af7ad74d23f2e21d3abf57749e3b9d95d6cde73400fce71b3bffd38bb48c97f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Eljance Game Breeders Moedwil 0299 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.57519506097 26.900044783116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang