Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Chalets Nyala

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Chalets Nyala is 'n chalet wat op 'n wildplaas naby Moedwil, Rustenburg geleë is en bied gerieflike selfsorgverblyf op die wal van n dam. Die chalet is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na vakansieverblyf.

Die chalet bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n slaapbank wat vir 2 kinders geskik is.

Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n gemaklike rusbank.

Die chalet lei na 'n stoep, 'n lapa met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die buitestort, Jacuzzi en klein swembad is op die wal van die dam geleë en baie privaat. Daar is ook 'n tweede braai-area onder die bome buite die lapa.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Maryke S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Dit was absoluut die moeite werd! Die plekkie is netjies, alles is prakties en goed beplan. Ons sal vir seker weer 'n naweek daar boek, di...
Sien meer
Aug 2024
Tertia N
Saam met lewensmaat
5.0
Beste plek om te ontspan. Rustig en puik toegerus met alles waaraan jy kan dink. Die beste plek wat ons al besoek het. Jacuzzi, buitestort en WiFi eks...
Sien meer
Jul 2024
James M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Best place to stay when you want peace and tranquility. The owner is amazing and will definitely be booking there again in the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Theo A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, oorgenoeg wild en diere. Puik toegeruste akkommodasie. Beslis een van die beste plekke wat ons nog besoek het.
Jun 2024
Ina V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gasvrye mense. Dit was heerlik en baie ontspanne gewees.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Chalets Nyala het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72dc12a7e3f5119652dda60497d8d933e13af7ad74d23f2e21d3abf57749e3b9d95d6cde73400fce71b3bffd38bb48c97f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Eljance Game Breeders Moedwil 0299 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.57519506097 26.900044783116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang