Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marelize J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie gemaklik en skoon. Baie lekker geslaap. Ontvangs was vriendelik. En bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag
5.0
Jun 2023

Uitstekend geleë, vriendelike gasvrou, netjiese oornagverblyf. Skoon en netjiese oornagverblyf. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne H
1 nag
4.8
Okt 2023

Hulle het vroegtydig my gebel en met my gereel, naamlik die location ens. Verder is dit 'n baie rustige omgewing. Reëlings word baie goed vooraf deurgegee. Die mense het ook uit hul pad gegaan om my te help met 'n probleem op my waentjie en sal hulle ewig dankbaar wees. Dis mense mense die en ek sal vir seker weer terugkeer na hulle toe. Die prys is ook baie aanvaarbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne H
1 nag
4.4
Aug 2023

Eenvoudig, skoon, netjies, koffie-opset op standaard, badkamer op standaard, wat meer het mens nodig? Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele D
1 nag
5.0
Nov 2022

Aloe Cottages is baie netjies. Die eienaar was ongelooflik behulpsaam gewees en het uit haar pad gegaan om my te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Gasvry, vriendelik. Jeanne het ons gemaklik laat voel, op hoogte gehou en altyd gevra of ons iets kort of nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vinette J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Huis weg van die huis af. Verwelkoming was baie vriendelik, verblyf skoon en netjies, hulle was baie besorg of alles reg volgens ons is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Friendly and home feeling. We loved our stay very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag
4.8
Des 2021

Baie aangename mense en goeie waarde vir geld. Dit is 'n puik gastehuis wat goeie waarde vir geld bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
1 nag
4.8
Okt 2021

Baie gemaklik en netjies. Perfek vir besigheid en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bontrokkie-draai 2, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9670f577873cc161a87f3539c76d744997b9df3162e2ab390ea29212373dc135958872b9fb84aef82e1eedc588f590b1b38a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 2 Bontrokkie Turn Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.498492271595 30.995775247885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang