Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Aloe Cottages

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bontrokkie-draai 2, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloe Cottage is in Mbombela (Nelspruit) en bied gehalte-verblyf aan 'n enkel-sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 'n oopplan-kothuis op die eienaar se perseel. Daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n privaat ingang en die eenheid word weeksdae skoongemaak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, oondjie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marelize J
Gesin met tieners
5.0
Baie gemaklik en skoon. Baie lekker geslaap. Ontvangs was vriendelik. En bekostigbaar.
Jun 2024
Johan K
5.0
Uitstekend geleë, vriendelike gasvrou, netjiese oornagverblyf. Skoon en netjiese oornagverblyf. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie dankie!
Jun 2023
Corne H
4.8
Hulle het vroegtydig my gebel en met my gereel, naamlik die location ens. Verder is dit 'n baie rustige omgewing. Reëlings word baie goed vooraf deurg...
Sien meer
Okt 2023
Melanie H
4.4
Aangenaam en rustig. Dit verblyf was baie aangenaam in 'n baie rustige omgewing. Het wel bietjie met die gasgeiser gesukkel, maar het dit vinnig uitge...
Sien meer
Okt 2024
Corne H
4.4
Eenvoudig, skoon, netjies, koffie-opset op standaard, badkamer op standaard, wat meer het mens nodig? Sien sterre.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bontrokkie-draai 2, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Aloe Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bontrokkie-draai 2, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9670f577873cc161a87f3539c76d744997b9df3162e2ab390ea29212373dc135958872b9fb84aef82e1eedc588f590b1b38a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 2 Bontrokkie Turn Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.498492271595 30.995775247885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345