Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 30, Stanford, 7120, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Aloe Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf op die gasheer se perseel in Stanford bied. Die eiendom is binne maklike bereik van die dorp se hoofstraat met sy plaaslike restaurante, Saterdagstraatmarkte en kurioswinkels.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n enkelstoofplaat en 'n mikrogolfoond. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel.

Die kothuis maak oop op 'n privaat patio wat oor die tuin en visdam uitkyk. Alhoewel die kothuis deel van die hoofhuis vorm, sal gaste toegang tot 'n privaat ingang hê.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Aloe Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 30, Stanford, 7120, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 30, Stanford, 7120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28de34548c1de663fa78f3ca2920fdbab1adf0817a479888bcebcc3566014d8877a2948523fd018d9c22a74d6c0e30f58536?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 30 Church Street Stanford 7120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -34.439939593496 19.452953661998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang