Aloe Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat 30, Stanford, 7120, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Aloe Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die gasheer se eiendom in Stanford. Die eiendom is naby die dorp se hoofstraat wat restaurnte, 'n straatmark op Saterdae en kuriowinkels het.
Die kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuisie het 'n yskassie, enkelplaatstoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Die kothuis lei na 'n privaat stoep wat 'n uitsig oor die tuin en die visdam bied. Die kothuis is deel van die hoofhuis, maar gaste het steeds toegang tot 'n privaat ingang.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kerkstraat 30, Stanford, 7120, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloe Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat 30, Stanford, 7120, Wes-Kaap