Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Croft

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Andrew F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Magical place worth exceptional attention to detail. A wonderful place with exceptional attention to detail. Superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenni
Aloe Croft
Andrew, thank you so much for taking the time to review your time spent at Aloe Croft. We are so pleased that you and your family enjoyed your stay!

Charl F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Jy kry nie sommer 'n beter plek nie! Ek gaan beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenni
Aloe Croft
Hi Charl, baie dankie, ons waardeer dit baie en ons sien uit om jou in die nabye toekoms weer te akkommodeer!

Margaret B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Aloe Croft is 'n moet. Aloe Croft is ideaal as jy bietjie van die stadslewe wil wegkom. Die kuier area is ruim en jy het die mooiste uitsig. Die plek het letterlik alles wat mens aan kan dink. Ons het nog nooit so bederf gevoel by enige ander oorslaapplek nie. Ons kon nie 'n beter plek gekies het nie. Hulle het ons sommer dadelik laat tuis voel. Aloe Croft is ook lekker naby aan allerhande besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenni
Aloe Croft
Margaret, dankie vir jou gawe resensie, ons waardeer dit so baie! Dit was wonderlik om julle te ontmoet en ons is so bly dat julle jul tyd hier by ons geniet het! Alles wat mooi is en ons hoop om julle weer te huisves wanneer julle weer hierdie kant van die wêreld kom besoek. Groete, Jenni

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beste verblyf. Baie netjies, skoon, met kwaliteit fasiliteite en ekstra's, soos 'n keuse van kwaliteit koffies en goeie sjokolade om dit meer spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenni
Aloe Croft
Pieter, baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit was goed om jou te ontmoet en ons hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer wanneer julle weer hierdie pad ry. Groete, Jenni.

Tina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik, smaaklik gemeubileer en rustige omgewing. Aloe Croft bied baie netjies en gerieflike akkommodasie. Of jy reis vir besigheid of ontspanning, hierdie is definitief die regte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenni
Aloe Croft
Baie dankie Tina, ons is so bly dat julle jul verblyf hier geniet het en ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te akkommodeer.

Annette R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Veilig, gemaklik en rustige verblyf. Was 'n lekker gemaklike, rustige oornag in 'n sekuriteitslandgoed. Die pragtige tuin en die ganse wat kom groet het, was 'n bonus. Jenni het seker gemaak dat alles goed verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenni
Aloe Croft
Annette, ons is so bly dat julle jul oornag verblyf rustig en gemaklik ondervind het. Ons hoop om julle in die toekoms weer te kan huisves. Groete

Mark M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Fantastic venue. We will definitely be back again for another visit. We really enjoyed our stay. Aloe Croft is a wonderful venue situated inside a security estate. We felt safe, and the accommodation was supremely comfortable with everything one would need catered for. I would highly recommend Aloe Croft to anyone considering staying there. Fantastic venue with a great veranda for relaxing and socialising.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenni
Aloe Croft
Mark, thank you so much for your kind review. We appreciate your feedback immensely! We look forward to accommodating you again when you're next in the KZN Midlands.

Pieter R
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Netjies, gemaklik en veilig. Baie netjies. Nuut en skoon. Plek is geskik vir langer oorbly/vakansie met 'n netjiese kombuis en braai. Baie mooi omgewing. Klomp klein goedjies wat gedoen word in die huis maak dit baie gemaklik om daar te bly (soos lekker koffie, melk, water, speserye, wasmasjien). Kommunikasie vanaf eie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenni
Aloe Croft
Baie dankie Pieter, ons is so bly om te hoor dat jy die verblyf geniet het! Sterkte vorentoe en ons hoop om jou weer in die toekoms te akkommodeer!

Koos J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Sal weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenni
Aloe Croft
Baie dankie Koos, dit was ‘n plesier om julle te ontmoet en huisves! Geniet julle vakansie!

Nan K
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Baie lekker en ek kan dit regtig aanbeveel. Ons het baie lekker in die pragtige eenheid gebly. Regtig mooi en netjiese eenheid met alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jenni
Aloe Croft
Baie dankie, Nan. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het! Ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jenni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sakabula-rylaan 57, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZtxDUejScrG9U1DF6hVeIqfDTsSpfVOnPTjpPDOaO4CP1rsCR1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 57 Sakabula Drive Merrivale 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.53421 30.23309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang