Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Croft

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sakabula-rylaan 57, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloe Croft bied moderne selfsorgverblyf op 'n omheinde landgoed waar diere vrylik rondloop. Dit sal jou tydjie hier by ons 'n verkwikkende ervaring maak. Of jy Howick besoek vir sake-redes of vir plesier, Aloe Croft sal jou verwelkom in dié klein dorpie wat deel vorm van die Midlands Meander. Ons is ook naby 3 gholfbane, wat Aloe Croft die ideale verblyf vir gholf-entoesiaste maak.

Die verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede, naamlik Buhrii, Cilliaris en Hahnii. Elke eenheid het 'n privaat ingang, en suite-badkamer en 'n volledige kombuis of 'n kombuisie. Apple TV is beskikbaar in elke eenheid. Gaste kan ontspan op die veranda. Elke eenheid het sy eie braai-geriewe.

Veilige onderdak-parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Andrew F
Gesin met tieners
5.0
Magical place worth exceptional attention to detail. A wonderful place with exceptional attention to detail. Superb.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Charl F
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Jy kry nie sommer 'n beter plek nie! Ek gaan beslis weer daar bly.
Jun 2024
Margaret B
Saam met lewensmaat
5.0
Aloe Croft is 'n moet. Aloe Croft is ideaal as jy bietjie van die stadslewe wil wegkom. Die kuier area is ruim en jy het die mooiste uitsig. Die plek ...
Sien meer
Jun 2024
Pieter B
Saam met lewensmaat
5.0
Beste verblyf. Baie netjies, skoon, met kwaliteit fasiliteite en ekstra's, soos 'n keuse van kwaliteit koffies en goeie sjokolade om dit meer spesiaal...
Sien meer
Jun 2024
Tina V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, smaaklik gemeubileer en rustige omgewing. Aloe Croft bied baie netjies en gerieflike akkommodasie. Of jy reis vir besigheid of ontspanning,...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jenni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sakabula-rylaan 57, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Aloe Croft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sakabula-rylaan 57, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZtxDUejScrG9U1DF6hVeIqfDTsSpfVOnPTjpPDOaO4CP1rsCR1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 57 Sakabula Drive Merrivale 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.53421 30.23309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang