Aloe Eden
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Truida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Judith D - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect.
Faan V - Des 2023
Algehele gradering
Peet en Truida voel nou vir ons soos familie.
Karin C - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus in mooi omgewing met pragtige uitsig.
Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Lees meerSakkie K - Nov 2022
Algehele gradering
Besonderse see-uitsig.
André M - Jun 2022
Algehele gradering
A lovely time in a beautiful setting.
Aloe Eden se terugvoer
Dankie dat julle by ons gebly het. Julle is ook model gaste gewees. Ons plek mooi skoon agter gelaat. Groete, Truida Pretorius van Aloe Eden.
Marizel L - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike en gerieflike verblyf.
Zanri H - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies met pragtige uitsig.
Chris B - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende blyplek.
Rina T - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Aloe Eden se terugvoer
Julle is ook model gaste. Alles netjies gelos.
Baie dankie.
Annemarie P - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing en verblyf.
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Goed
Inge S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjiese, ruim plek in 'n rustige omgewing met die mooiste uitsigte oor Mosselbaai-kom.
Jackie L - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, puik.
Aloe Eden se terugvoer
Dankie Jackie. Baie bly jy kon eiendom kry in Mosselbaai. Jy gaan verseker lekker bly hier. Goeie Munisipaliteit wat altyd daar is vir sy mense. Dankie ook dat jy ons plek so mooi skoon agter gelaat het.
Sal jou altyd aanbeveel as 'n gas.
Groete,
Truida
Hanlie V - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en pragtig netjies - niks kortgekom nie.
Ansa V - Feb 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, vriendelike, gerieflike verblyf.
Aloe Eden se terugvoer
Baie dankie Ansa. Jammer julle kon net paar dae oorbly. Dankie ook dat julle ons plek so netjies agter gelaat het. Julle is ook model gaste gewees. Baie seën vir julle familie vir die res van die jaar. Groete, Truida.
Johan V - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker groot huis, wonderlike uitsig
Geraldine L - Mrt 2019
Algehele gradering
Die beste.
Aloe Eden se terugvoer
Geraldine,
Dit was ook vir my aangenaam om jou en jou ma te ontmoet het. Ons plek mooi agter gelaat. Lekker skool hou.
Groete
Truida
Jacqui G - Feb 2019
Algehele gradering
Spacious, clean and comfortable - great location for our weekend.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ruim, skoon en gemaklik - goeie plek vir ons naweek.
'n Pragtige vreedsame verblyf vir ons naweek in Oudtshoorn. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Het goed geslaap en die rustigheid geniet. Miskien kan dit doen met 'n "beter" of sterker stort, maar ons het reggekom! Sal volgende jaar terug wees wanneer dit weer die marathon is!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dawn C - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome facilities and views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese geriewe en uitsigte.
Wat 'n wonderlike klein plek om 'n breek te kry en te ontspan - so 'n verwelkomende huis weg van die huis af. Ongekende uitsigte en geriewe. Beveel beslis aan vir enigiemand wat wil wegbreek van die bedrywighede van die stadslewe en net wil asemhaal.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aloe Eden se terugvoer
Thank you Dawn and Carol. Baie dankie ook dat julle ons plek so mooi skoon gelos het. Waardeer dit. Truida
Bryan H - Apr 2019
Algehele gradering
Spacious, quiet, with a super view of the Indian ocean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ruim, stil, met 'n fantastiese uitsig oor die Indiese Oseaan.
Truida is die beste gasheer en ons het regtig ons verblyf geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aloe Eden se terugvoer
Bryan, dankie dat julle Aloe Eden gekies het om oor te bly. Julle is ook model besoekers en enige gastehuis kan julle huisves. Alles was mooi skoon agter gelaat.
Groete
Truida Pretorius
Debora B - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend, fantasties.
Aloe Eden se terugvoer
Baie dankie Debora dat julle ons plek gekies het om te bly. Dit was n groot voorreg om julle hier te gehad het. Dankie dat julle ons plek so mooi skoon gelos het.
Truida
Danie K - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Danie K - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies, goed geleë en waarde vir geld.
Aloe Eden se terugvoer
Baie dankie Danie. Dankie ook dat julle ons plek so mooi skoon gelos het.
Groete,
Truida Pretorius
Aloe Eden
Christa S - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlike, netjiese wooneenheid waar niks ontbreek nie.
Aloe Eden se terugvoer
Baie dankie Marius, was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Dankie dat julle ons plek so skoon agter gelaat het.
Groete,
Truida
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gordonia-laan 91, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang