Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Eden

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Judith D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Perfect. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Peet en Truida voel nou vir ons soos familie. Baie netjiese plek, met 'n puik ligging. Reebok is ook 'n uiters rustige omgewing. Aloe Eden sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik gerus in mooi omgewing met pragtige uitsig. Vriendelik ontvang by baie netjiese, skoon plek. Lieflike uitsig en voel soos paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Beste waarde vir geld. Die plek is pragtig skoon en netjies, die ligging is fantasties. Die plekkie is baie gerieflik en goed toegerus. Ons het regtig goeie waarde vir geld gekry. Truida en Peet is wonderlike mense, ons voel ons het nuwe vriende daar gemaak. Ons het nie nodig gehad om enige iets te vra nie, alles wat ons nodig gehad het, was daar. Truida het elke dag met ons gekommunikeer om seker te maak ons het nie dalk iets nodig nie. Ek kan Aloe Eden ten sterkste aanbeveel. Dit was fantasties, baie dankie. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie K
1 nag
5.0
Nov 2022

Besonderse see-uitsig. Baie lekker plek met 'n besonderse see-uitsig. Truida was baie gasvry en vriendelik. Sal enige tyd terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

A lovely time in a beautiful setting. We were really made to feel at home. The view is also amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Truida
Aloe Eden
Dankie dat julle by ons gebly het. Julle is ook model gaste gewees. Ons plek mooi skoon agter gelaat. Groete, Truida Pretorius van Aloe Eden.

Marizel L
1 nag
5.0
Mei 2022

Heerlike en gerieflike verblyf. Ek was vriendelik ontvang deur die eienaar en hulle het moeite gedoen om te hoor en vir my die buiteligte aan te sit in die aand toe ek uit was tydens my verblyf. Die plekkie is gerieflik toegerus vir 'n selfsorgeenheid en ek het veilig gevoel in die nag. Dis goed geleë met 'n pragtige uitsig oor die see. Ek sal definitief weer gebruik maak van Aloe Eden.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanri H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Baie netjies met pragtige uitsig. Ons was net vinnig oornag daar. Die eienaar was baie vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Uitstekende blyplek. Uitstekende waarde vir geld en ongelooflike gasvryheid, sal definitief weer van Aloe Eden gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rina T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Wonderlik. Baie baie lekker gekuier. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Truida
Aloe Eden
Julle is ook model gaste. Alles netjies gelos. Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Truida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-laan 91, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjIwZmVhLTFiNzgtNDkzZS05YTQ4LTlmZDhhYTkwZmRlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 91 Gordonia Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076532 22.170849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang