Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Eden

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Truida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Aloe Eden
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Judith D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith D

Perfect.

Home away from home.

Faan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan V

Peet en Truida voel nou vir ons soos familie.

Baie netjiese plek, met 'n puik ligging. Reebok is ook 'n uiters rustige omgewing. Aloe Eden sal ons beslis weer sien!

Karin C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Heerlik gerus in mooi omgewing met pragtige uitsig.

Vriendelik ontvang by baie netjiese, skoon plek. Lieflike uitsig en voel soos paradys.

Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Beste waarde vir geld.

Die plek is pragtig skoon en netjies, die ligging is fantasties. Die plekkie is baie gerieflik en goed toegerus. Ons het regtig goeie waarde vir geld gekry. Truida en Peet is wonderlike mense, ons voel ons het nuwe vriende daar gemaak. Ons het nie nodig gehad om enige iets te vra nie, alles wat ons nodig gehad het, was daar. Truida het elke dag met ons gekommunikeer om seker te maak ons het nie dalk iets nodig nie. Ek kan Aloe Eden ten sterkste aanbeveel. Dit was fantasties, baie dankie. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Sakkie K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie K

Besonderse see-uitsig.

Baie lekker plek met 'n besonderse see-uitsig. Truida was baie gasvry en vriendelik. Sal enige tyd terug gaan.

André M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André M

A lovely time in a beautiful setting.

We were really made to feel at home. The view is also amazing.

Aloe Eden se terugvoer

Dankie dat julle by ons gebly het. Julle is ook model gaste gewees. Ons plek mooi skoon agter gelaat. Groete, Truida Pretorius van Aloe Eden.

Aloe Eden
Marizel L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizel L

Heerlike en gerieflike verblyf.

Ek was vriendelik ontvang deur die eienaar en hulle het moeite gedoen om te hoor en vir my die buiteligte aan te sit in die aand toe ek uit was tydens my verblyf. Die plekkie is gerieflik toegerus vir 'n selfsorgeenheid en ek het veilig gevoel in die nag. Dis goed geleë met 'n pragtige uitsig oor die see. Ek sal definitief weer gebruik maak van Aloe Eden.

Zanri H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanri H

Baie netjies met pragtige uitsig.

Ons was net vinnig oornag daar. Die eienaar was baie vriendelik en tegemoetkomend.

Chris B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Uitstekende blyplek.

Uitstekende waarde vir geld en ongelooflike gasvryheid, sal definitief weer van Aloe Eden gebruik maak.

Rina T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina T

Wonderlik.

Baie baie lekker gekuier. Kan dit beslis aanbeveel.

Aloe Eden se terugvoer

Julle is ook model gaste. Alles netjies gelos.
Baie dankie.

Aloe Eden
Annemarie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P

Rustige, veilige omgewing en verblyf.

Aloe Eden het 'n baie mooi see-uitsig en is goed geleë in 'n rustige straat. Die gasheer en gasvrou is baie gaaf.

Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Goed

Goed, maar word nie aanbeveel vir rolstoel-gaste nie, aangesien dit verwag was, maar anders was dit baie goed.

Inge S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge S

Baie netjiese, ruim plek in 'n rustige omgewing met die mooiste uitsigte oor Mosselbaai-kom.

Ons het slegs een nag oorgeslaap, maar die plekkie vra vir meer dae om daar deur te bring!

Jackie L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L

Gerieflik, skoon, puik.

Goed geleë, uitsig, goed toegerus en uitstekende gasvryheid. Veilig en kan beslis aanbeveel.

Aloe Eden se terugvoer

Dankie Jackie. Baie bly jy kon eiendom kry in Mosselbaai. Jy gaan verseker lekker bly hier. Goeie Munisipaliteit wat altyd daar is vir sy mense. Dankie ook dat jy ons plek so mooi skoon agter gelaat het.
Sal jou altyd aanbeveel as 'n gas.
Groete,
Truida

Aloe Eden
Hanlie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Vriendelike ontvangs en pragtig netjies - niks kortgekom nie.

Mooi see-uitsig op die grondverdieping met veilige parkeerplek voor die blyplek. Gratis WiFi en volledige DStv-pakket beskikbaar. Alles is skoon en netjies.

Ansa V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V

Asemrowende uitsig, vriendelike, gerieflike verblyf.

Die asemrowende uitsig dra beslis by tot 'n heerlike ervaring. Dit is 'n gerieflike, veilige en netjiese eenheid met baie gasvrye eienaars. Beslis 'n selfsorgeenheid wat ons kan aanbeveel.

Aloe Eden se terugvoer

Baie dankie Ansa. Jammer julle kon net paar dae oorbly. Dankie ook dat julle ons plek so netjies agter gelaat het. Julle is ook model gaste gewees. Baie seën vir julle familie vir die res van die jaar. Groete, Truida.

Aloe Eden
Johan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Lekker groot huis, wonderlike uitsig

Vriendelike gasvrou, die huis is groot, dit het al die geriewe vir n lang vakansie of naweek. n Ongelooflike uitsig oor die see en Mosselbaai. Baie lekker gebly!!!

Geraldine L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine L

Die beste.

Dit is asemrowend. Daar kom niks kort nie. Die lekkerste verblyf ooit. Dis skoon en netjies. Gasvrou was vriendelik en beter kon ons nie voor gevra het nie. Dankie, Truida, vir alles.

Aloe Eden se terugvoer

Geraldine,

Dit was ook vir my aangenaam om jou en jou ma te ontmoet het. Ons plek mooi agter gelaat. Lekker skool hou.

Groete
Truida

Aloe Eden
Jacqui G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui G

Spacious, clean and comfortable - great location for our weekend.

A lovely peaceful stay for our weekend in Oudtshoorn. The owner was most helpful and friendly. Slept so well and enjoyed the peace and tranquillity. Maybe could do with a "better" or stronger shower, but we managed! Will be back next year when it's the marathon again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruim, skoon en gemaklik - goeie plek vir ons naweek.

'n Pragtige vreedsame verblyf vir ons naweek in Oudtshoorn. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Het goed geslaap en die rustigheid geniet. Miskien kan dit doen met 'n "beter" of sterker stort, maar ons het reggekom! Sal volgende jaar terug wees wanneer dit weer die marathon is!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dawn C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn C

Awesome facilities and views.

What an awesome little place to have a break and relax - such a welcoming home away from home. Unparalleled views and facilities. Definitely recommended for anyone wanting to break away from the bustle of city living and just breathe.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese geriewe en uitsigte.

Wat 'n wonderlike klein plek om 'n breek te kry en te ontspan - so 'n verwelkomende huis weg van die huis af. Ongekende uitsigte en geriewe. Beveel beslis aan vir enigiemand wat wil wegbreek van die bedrywighede van die stadslewe en net wil asemhaal.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Aloe Eden se terugvoer

Thank you Dawn and Carol. Baie dankie ook dat julle ons plek so mooi skoon gelos het. Waardeer dit. Truida

Aloe Eden
Bryan H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan H

Spacious, quiet, with a super view of the Indian ocean.

Truida is a most gracious host, and we thoroughly enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruim, stil, met 'n fantastiese uitsig oor die Indiese Oseaan.

Truida is die beste gasheer en ons het regtig ons verblyf geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Aloe Eden se terugvoer

Bryan, dankie dat julle Aloe Eden gekies het om oor te bly. Julle is ook model besoekers en enige gastehuis kan julle huisves. Alles was mooi skoon agter gelaat.

Groete
Truida Pretorius

Aloe Eden
Debora B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debora B

Uitstekend, fantasties.

Dit is skoon, ruim, gerieflik met 'n vriendelike gasvrye, liefdevolle gasvrou. Uitstekend.

Aloe Eden se terugvoer

Baie dankie Debora dat julle ons plek gekies het om te bly. Dit was n groot voorreg om julle hier te gehad het. Dankie dat julle ons plek so mooi skoon gelos het.
Truida

Aloe Eden
Danie K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K

Uitstekende waarde vir geld.

Ruim, netjiese verblyf met lieflike see-uitsig, baie goeie waarde vir geld. Eienaars ook baie vriendelik, laat mens elke keer baie tuis voel.

Danie K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie K

Netjies, goed geleë en waarde vir geld.

Baie ruim en lekker verblyf met pragtige see-uitsigte. Vriendelike diens en baie goeie waarde vir geld.

Aloe Eden se terugvoer

Baie dankie Danie. Dankie ook dat julle ons plek so mooi skoon gelos het.

Groete,
Truida Pretorius
Aloe Eden

Aloe Eden
Christa S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Heerlike, netjiese wooneenheid waar niks ontbreek nie.

Ons het heerlik gebly in die woonstel met alles goed ingerig.

Aloe Eden se terugvoer

Baie dankie Marius, was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Dankie dat julle ons plek so skoon agter gelaat het.
Groete,
Truida

Aloe Eden
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-laan 91, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjIwZmVhLTFiNzgtNDkzZS05YTQ4LTlmZDhhYTkwZmRlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 91 Gordonia Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076532 22.170849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang