Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Grove Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Petra T
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Lieflike omgewing en skoon, gerieflike akkommodasie. Kan sterk aanbeveel en sal weer daarheen gaan as ons weer in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.0
Jun 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Tewie W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2023

Rustige plaasomgewing, goeie verblyf. Rustig, wildkamp-besigtigingsvoordelig. Goeie ligging, mooi natuurtonele met berge omring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elri W
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Des 2023

Bietjie teleurstellend. Die kos was baie lekker. Aloe Grove het ongelooflik baie potensiaal, maar ongelukkig is die onderhoud nie op standaard nie. Die yskas was stukkend, daar was ou hoenderbene op die stoep. Teëls is gebreek en staan opgestapel. Die badkamers was netjies en die beddens was ook netjies opgemaak. Gordyne is vol spinnerakke en ons het 'n vismot in 'n koffiebeker gekry.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Amanda T
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Des 2023

Sal nie weer daar oorbly nie. Dit kon beter gewees het. Die plek het opknapping nodig en sekere dele is verwaarloos. Ons het ook geen aandete gekry nie, want hulle het 'n funksie gehad en daar was nie ekstra kos vir die twee van ons nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Wikus K
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Oornagstop op pad na Oos Kaap. Aloe Grove sal ek aan enige iemand aanbeveel. Monique uit haar pad gegaan om ons te help. Baie dankie. Sal julle verblyf weer gebruik en enige iemand aanbeveel om dit te gebruik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2019

Veilige, gerieflike akkommodasie. Mooi, stil omgewing. Veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dawie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Lekker met braai, bokke, voëls, hase en stilte. Kan 'n week daar bly. Elaine daar is 'n totale kampioen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Baie goeie verblyf en diens uitstekend. Sondag gearriveer teen 15:00 en daar was geen probleem om in te klok nie. Elaine was vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Die plaas het wild en ons kon stap om daarna te kyk. Dit is pragtig geleë in 'n kom tussen die berge reg rondom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanne S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2018

Lekker plek. Ons het net vir een nag gebly. Dit is 'n lekker oornagplek. Die verwarmer en komberse het ons warm en gemaklik gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aloe Grove Plaas, Vanaf die R392, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MDZjNDdmLTljYmQtNGIyNi1iYjE3LWMwNzk1OGQyNDNlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Farm Aloe Grove Off the R392 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.81751639205 26.896107347221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang