Aloe Grove Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aloe Grove Plaas, Vanaf die R392, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aloe Grove Guest House is net 15 km buite Queenstown geleë en bied verskeie verblyf-opsies in 'n stil atmosfeer.
Die gastehuis bied 'n keuse tussen selfsorg-eenhede wat ingerig is met dubbel- en enkelbeddens met privaat badkamers met 'n stort of 'n bad.
Die selfsorg-eenhede het elkeen 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n stoof en oond, en tee- en koffiemaakgeriewe. TV's met gedeelde DStv en WiFi is beskikbaar. Van die eenhede het ook braaigeriewe. Ontbyt is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die gastehuis bied geriewe soos lapas, 'n boma, volle gelisensieerde kroeë, 'n swembad en speelgeriewe vir die kinders.
Aloe Grove Guest House is ideaal vir oornag-verblyf, langer verblyf, en verblyf vir 'n troue. Konferensies en funksies kan ook hier gehou word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Aloe Grove Plaas, Vanaf die R392, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Gaste dink Aloe Grove Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aloe Grove Plaas, Vanaf die R392, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang