Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Guest House

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Henry W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gemaklike en aangename verblyf! Baie interessante gasheer, alles wat nodig is, is beskikbaar. Baie lekker. Stil en landelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Puik. Dit was ongelooflik lekker. Baie ruim, rustig en met 'n 100% Karoo atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie C
1 nag
5.0
Sep 2023

So peaceful and quiet. We loved our stay. We had a braai in the evening and the stars were breathtaking. The cottage is quaint and quirky, with everything you need. I loved that it was tucked away off the main road, so it was so peaceful and quiet. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Ideal. Although short (just a passing night stay), it was very comfortable and exactly what we needed at a great price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Baie stil en gerieflik naby alles. Lekker gebly. As jy wil rondry en net slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Uitstekende oornag verblyf. Uitstekende oornag-gastehuis! Die gastehuis was netjies, skoon en uitstekend toegerus vir ons doel om daar te oornag. Ons sal beslis weer van die diens in die toekoms gebruik. Ons was baie tevrede met ons ervaring. Sal dit enige tyd aan ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Glenn N
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Won't race to return. We were not expected although we had booked and paid in full. The cottage was not available, so we were accommodated in the main house. The basin and sink were surrounded by wood, which is not very hygienic in my opinion. Cutlery and crockery were an assortment of odd items. The bed was comfortable with crisp clean bedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Eenheid met baie karakter en is goed ingerig. Pragtige uitsig op die berge. Vriendelike ontvangs, al was ons laat nadat ons deur die Swartbergpas gery het. Ons was verras met die detail in die eenheid. Baie kunstig en pragtige houtwerk en oudhede. Tuin is vreeslik mooi met allerhande interessante handgemaakte dekor. Uitsig oor die berge is pragtig en die sterre is ongelooflik in die aand. Ons sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dit was 'n heerlike kuier met 'n rustige stil plaasatmosfeer. Die paar dae in die pragtige Prins Albert was rus vir die siel. Ons sal definitief die Aloe Guest House aanbeveel vir enigiemand wat rus en stilte soek in die pragtige Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Wonderlike Karoo-kuier! Ons het beslis verlief geraak op Prince Albert en ook Peter se pragtige plek! Peter is die beste gasheer en ons het werklik gevoel asof ons rustig weggesteek is op 'n Karooplasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 8, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYzg4OWVhLWRkNGMtNGE1My04YjZjLTY2YTgxOTk0ODEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 8 Stockenstroom Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.212904589261 22.030347682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang