Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 85 resensies vir Aloe Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5
Frans C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans C

Totaal anders as die daaglikse opset.

Wonderlik om in 'n plaas opset wakker te word en die olyfboorde te geniet.

Henry W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W

Gemaklike en aangename verblyf!

Baie interessante gasheer, alles wat nodig is, is beskikbaar. Baie lekker. Stil en landelik!

Denise B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

Puik.

Dit was ongelooflik lekker. Baie ruim, rustig en met 'n 100% Karoo atmosfeer.

Warren B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren B

Ideal.

Although short (just a passing night stay), it was very comfortable and exactly what we needed at a great price.

Wilna M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna M

Baie stil en gerieflik naby alles.

Lekker gebly. As jy wil rondry en net slaap.

Hennie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D

Uitstekende oornag verblyf.

Uitstekende oornag-gastehuis! Die gastehuis was netjies, skoon en uitstekend toegerus vir ons doel om daar te oornag. Ons sal beslis weer van die diens in die toekoms gebruik. Ons was baie tevrede met ons ervaring. Sal dit enige tyd aan ander aanbeveel.

Glenn N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenn N

Won't race to return.

We were not expected although we had booked and paid in full. The cottage was not available, so we were accommodated in the main house. The basin and sink were surrounded by wood, which is not very hygienic in my opinion. Cutlery and crockery were an assortment of odd items. The bed was comfortable with crisp clean bedding.

Debbie C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C

So peaceful and quiet.

We loved our stay. We had a braai in the evening and the stars were breathtaking. The cottage is quaint and quirky, with everything you need. I loved that it was tucked away off the main road, so it was so peaceful and quiet. I will definitely stay there again.

Sonja C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C

Eenheid met baie karakter en is goed ingerig. Pragtige uitsig op die berge.

Vriendelike ontvangs, al was ons laat nadat ons deur die Swartbergpas gery het. Ons was verras met die detail in die eenheid. Baie kunstig en pragtige houtwerk en oudhede. Tuin is vreeslik mooi met allerhande interessante handgemaakte dekor. Uitsig oor die berge is pragtig en die sterre is ongelooflik in die aand. Ons sal definitief weer hier bly.

Elmarie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Dit was 'n heerlike kuier met 'n rustige stil plaasatmosfeer.

Die paar dae in die pragtige Prins Albert was rus vir die siel. Ons sal definitief die Aloe Guest House aanbeveel vir enigiemand wat rus en stilte soek in die pragtige Karoo.

Elmari B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari B

Wonderlike Karoo-kuier!

Ons het beslis verlief geraak op Prince Albert en ook Peter se pragtige plek! Peter is die beste gasheer en ons het werklik gevoel asof ons rustig weggesteek is op 'n Karooplasie.

Mark K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark K

Great weekend with family at Aloe guesthouse. What a little jewel!

Peter is a great host and the house has a rustic and relaxing feel to it. Perfect for a big group.

Anita V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Ons het 'n heerlike kuier gehad by Aloe Guest House.

Ons was baie vriendelik ontvang en het welkom gevoel in die Prins Albert dorpie. Die eenheid het 'n pragtige uitsig oor die Karoo se vlaktes gehad. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Die Aloe Guest House is nie te ver uit die dorp nie so ons het lekker by die restaurantjies in die dorp gaan eet en dan weer terug gekeer na 'n doodse stilte en die vermoë om ver te kan kyk. Die Gastehuis is langs 'n olyfboord wat bygedra het tot 'n plaas gevoel. Dit was 'n heerlike oorslaap.

Calista A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calista A

Maak-die-hart-vol wegbreek.

Ons het dadelik tuis en op ons gemak gevoel. Die spasie was meer as genoeg vir ons 5. Linne en handdoeke skoon en goeie gehalte. Boonste badkamer het die beste uitsig vanaf die "troon". Die ligging is ideaal om Prince Albert te verken. Die hemel was oortrek met die mooiste sterre. Dit was lekker om 'n Spar so naby te hê vir dit wat jy dalk vergeet het. Ons het die eienaar se kunswerke wat oorals op die werf sigbaar was, bewonder en waardeer. Baie geskiedenis op die plaas.

Madelyn V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn V

Sonsopkoms, sonsondergang, Swartberge uitsig - asemrowend!

Ons het saam met ons vriende gebly in Aloe Guest House met die Prince George fietswedren oor die Swartbergpas. Die huis is pragtig, ruim en prentjiemooi. Die lang tafel in die leefarea en op die stoep het die fietsryers baie goed te pas gekom. Die braaier tussen die Spekbome was voorwaar 'n treffer. Ons het baie lekker gebly daar. Ons almal sal wel aanbeveel dat daar meer aandag gegee moet word aan die glase en bekers wat nie baie skoon was nie. Dan ook die afdroograk! Groot asb. belê in 'n nuwe een en raak ontslae van die ou 'afgryslike groen' een. Dankie Peter vir jou vriendelike ontvangs.

Tinus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Lekker plaas.

Mooi ou plaashuis. Baie stil en rustig.

Lynne M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne M

Quiet, lovely view, good location, not too fancy - just what we wanted.

Cupboards and shelves are needed in all the bedrooms. A ladder propped against the wall is just not enough.

Clifford C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clifford C

Was baie lekker!

Plek was baie lekker en Peter ook.

Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie stil en rustig.

Regte plaas atmosfeer.

André P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
André P

Plek nie goed versorg.

Lekker plaasatmosfeer, maar nie baie netjies.

Marlene C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marlene C

Baie vuil en oud.

Die beddegoed was vuil, dit word definitief nie elke keer gewas nie. Die kussings stink en het kolle op. Die huis is vuil. Die gordyne is slordig.

Sandra T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T

Pragtige, ou, mooi gemeubileerde huis.

Het koffie en engelse tee gemis, res was alles mooi en goed.

Valerie F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie F

Peaceful! Absolutely lovely setting, clean and well appointed cottage. Very comfortable.

The setting was rural and lovely. Just on the edge of town. The cottage was very quaint, furnished comfortably. We thoroughly enjoyed our stay.

Hannie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie D

Baie rustig en stil.

Die swembad is nie skoon en lyk maar vuil. Die eienaars is nie gretig om die TV te koppel nie toe mis ons die sewesrugby.

Lizanne K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne K

Pleasant stay, clean amenities and friendly service.

Thank you for accommodating us. Everything was clean and great facilities for our family. We highly recommend it.

Adrian G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian G

Verblyf was goed. Goed ontvang.

Verblyf en ontvangs was baie goed. Aandete by Karro Kombuis was uitstekend.

Annemarie G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie G

Rustige plaasatmosfeer.

Ruim verblyf en heerlike kuierstoep.

Danie C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Lekker ouwêreldse verblyf.

Ruim akkommodasie en het veral die lang tafel geniet waarom gekuier is.

Petra T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra T

Tranquil, unpretentious farm accommodation.

We loved the open space and quiet. Amazing fireplace! Our kids loved the little piglets and goats. Relaxed vibe and beautiful surroundings.

Mervyn D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mervyn D

Not to my expectations.

Bedding had dust on, I was too scared to sleep under the covers.

Carla D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Ek was verlief of die plekkie.

Mal oor die rustic, antieke Karoogevoel. Sal enige tyd weer daar bly.

Bronwyn M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M

We had a wonderful stay.

The old Karoo house had so much charm and it was wonderful sitting on the step and watching the sunset. The accommodation was clean and well kitted out.

Philip V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Baie rustige plek en aangename omgewing, sal beslis weer wil meer tyd spandeer hier.

Sien sterre.

Jana M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M

Sielskos.

Aloe Guest House het ons verwagtinge oortref, die feit dat dit bietjie buite die dorp geleë is het dit die perfekte plek gemaak waar ons 'n egte Karoo-ervaring kon beleef. 'n Wegbreek buite 'n klein dorpie omring met die mooiste natuurskoon, hoe sê hulle in engels: Less is more. In my ervaring soveel meer! Ons sal Aloe aanbeveel met die grootste lof. Ons sien julle gou weer Peter.

Lauren H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren H

Peaceful.

Gorgeous sunrise in a peaceful setting.

Anel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B

Heerlik rustig met 'n uitsig oor die Swartberge!

Net 'n rustige plekkie vir ontspan saam met die gesin. Baie oulike dorpie en die spooktoer is 'n moet met Ailsa as jy van geskiedenis hou.

Michael M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M

Every need was catered for in the accommodation and Peter made us feel very welcome.

The establishment was very relaxed and informal. There was a Spar store close at hand for grocery needs.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Elke behoefte is voor gesorg in hierdie verblyf en Peter het ons baie welkom laat voel.

Die instansie was baie ontspannend en informeel. Daar was 'n Spar-winkel naby vir kruideniersware.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kevin P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin P

Baie mooi, baie stil.

'n Baie mooi plek, hout orals binne, mooi teëls, goeie stort, lekker sitplek, kyk noord, als is net perfek.

Malcolm D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm D

Night stop en route to Cape Town.

Nice place, will definitely return to stay here.

Amelia V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia V

Lieflike huis met alles wat nodig is, ongelukkig het die weer draaie gemaak wat ons nie ken vir die area nie, Desember maar gevoel of ons in Siberia is.

Prins Albert is 'n lieflike ou dorpie wat ek laas besoek het in 1979 saam met my ouers. Dit is nie meer dieselfde nie, natuurlik, vooruitgang en verandering. Aloe Gastehuis, wonderlik, en ek beveel verblyf daar sterk aan. Dankie.

John K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John K

Naby genoeg aan middedorp.

Kothuis toegerus met die basiese. Stil omgewing. Karoo ervaring met uitsig op die swartberge. Kothuis skoon en het die basiese met braai geriewe buite kant. Kan daarvandaan dorp verken, teater word aanbeveel. Die slaghuis se biltong, sosaties en lamstjops is om oor huis toe te skryf.

Fanie D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie D

Lekker rustig.

Lekker ontspan en stilte geniet.

Jannie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V

Lekker plek, maar kort bietjie aandag.

Gebrek aan detail (geen hout of aanstekers vir kaggelhout, was bitter koud). Slegs een sitkamerbank (4 persoon eenheid). Nie genoeg koffiekoppies.

Carl R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carl R

Simple life.

Very quaint, basic accommodation. Helped us click over into a simpler way of being as we left the city for our Karoo holiday. We would recommend taking extra blankets or hot water bottles in winter. Fortunately our initial disappointment with the swampy swimming pool and the cottage (photos on the website are not recent) was soon replaced with the real enjoyment of the freedom, fresh air, stargazing and morning sun on the stoep.

Fransa S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Fransa S

Glad nie netjies nie. Nie behoorlik toegerus nie.

Beddegoed was nie skoon en glad nie netjies nie. Een bed het net 'n kombers oor gehad. Daar was vir 6 slaapkamer slegs 3 vurke. Dit het nie gelyk of iemand reggemaak het vir ons koms nie. Vuil en onversorg. Baie teleurgesteld. En was boonop nie goedkoop nie.

Conrad O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad O

Great house full of character.

Pieter was friendly, but not intrusive and helped us organise a few things.

Willemina D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemina D

Loved this house.

The quirky homemade rustic furniture and artwork in the garden, the lovely fireplace for the cold winter evenings, the en-suite bedrooms, the Karoo lamb chops on the BBQ. We experienced most welcomed rain in the Karoo! Spring will soon be very colourful here!

Ilse S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Baie lekker plek, ruim.

Sien sterre.

Gerda C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Gerieflik, eenvoudig, skoon en netjies en super gasvry.

Baie lekker gebly met die sterreprag bo jou en die natuurskoon op jou voorstoep. Gerieflik maar eenvoudig. Vriendelik en vinnige diens.

Ellistine S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ellistine S

Dit was ongelooflik, stil en baie gerusstellend.

Die uitsig oor berge ons die swembad geniet, huis was nice, skoon, dit was 'n onvergeertlike naweek, ons het die verblyf baie geniet, sal weer kom.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Bm D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bm D

Oulike dorpie.

Was maar baie basies, verbeeldingloos en woes warm.

Rina D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Rina D

Die huisie is klein, intiem en netjies gewees. Teleurgesteld in die swembad wat nie in werkende toestand was nie. Daar was min water in wat vol blare en muskiete was. Die yskas in die eenheid is ook baie klein (bar fridge). So sal aanbeveel om groter yskas met 'n vriesgedeelte te kry vir gaste wat daar gaan bly.

Met aankoms is ons voor die gebou buite gegroet deur 'n persoon wat die betaling net so ontvang het sonder om enige bewys te gee dat betaling ontvang was nie. Die huisie was lekker klein en koel vir die hitte, genoeg vir net 3 persone (ouers en 1 kind). Die swembad was nie mensvriendelik nie. Dit het goggas en muskiete in en is vol blare ─ baie teleurgesteld. Ons was nie in kennis gestel dat dit so lyk nie. Ons het gevind dat die yskas in die eenheid net te klein is vir alles, dit was 'n bar fridge. Gelukkig het ons ons eie kampvrieskas saamgeneem anders het ons nie genoeg plek gehad vir die kouegoed nie. Die braaigereedskap was stukkend, die tang was met 'n stukkie draad aanmekaar vasgemaak. Geen kontrole oor wie in en uitkom by die hoofhek nie.

Martie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Was rustig en oop op die plaas.

Het dit baie geniet om oor te slaap.

Carlien B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien B

Baie snoesige kothuis wat jou alles bied vir langtermynverblyf.

Ons ondervinding was baie aangenaam. Die eienaar het baie moeite gedoen om ons vroeër te akkommodeer omdat ons diere saam met ons gehad het. Hy het ook spesiaal voorsiening gemaak vir lampe en toerusting gedurende loadshedding. Ek sal hierdie gastehuis aan enige iemand aanbeveel. Dis baie goed toegerus en dis 'n baie mooi plot.

Carmie T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmie T

Salig.

Lekker rustig. Wat 'n mooi uitsig.

Anria S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anria S

Stil en mooi uitsig op Swartberge.

Netjiese eenheid (family suite) met gerieflike kuierstoep. Karoo-stilte en uitsig pragtig vir groter groep mense. Enkelpersoon kan dalk bietjie geïsoleerd voel.

R.l. V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
R.l. V

Het was een prachtige plek om te zijn.

Een mooi in landelijke sfeer ingericht huis. De oven werkte helaas niet maar de braai bij de buren wel! Een goede plek om nog eens heen te gaan.

Adolf P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Adolf P

Baie stof en matte baie vuil.

Die oond is vuil en werk nie, daar is baie stof onder matte en huis vol stof.

Benita V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita V

Tipiese Karoo rustigheid.

Heerlike plaas rustigheid teenaan die dorp. Was uit die boonste rakke en verblyf was wonderlik. Word ten sterkste aanbeveel indien jy opsoek is na rus.

Hilton Juan M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton Juan M

Goeie waarde vir geld.

Baie gerieflik, baie rustig!

Kobie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V

Baie bevredigende oornag plekkie.

Baie netjies, volledig toegerus. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Sal definitief aanbeveel by ander mense.

Pieter B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Tevrede.

Die gastehuis is baie privaat en rustig en perfek vir akkommodasie in Prince Albert.

Regina M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Regina M

Skoon, netjies.

Alles was netjies en skoon en veilig.

Annalisa C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalisa C

Pragtige plek in die mooie Karoo.

Dis 'n pragtige plek en is toegerus met al die nodige. Ons het te heerlik gekuier by die groot tafel voor die kaggel. Sal graag dit weer wil besoek.

Rina V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina V

Pragtig en kreatief. Werklike waarde vir geld.

Pragtige kreatiewe en praktiese geriewe. Uitsig pragtig.

Esme C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme C

Gemaklik.

Vir oornag-akkommodasie is dit okay.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hein K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K

Ons het dit baie geniet.

Die rustige plaasatmosfeer laat mens vergeet van al die gejaag van die stad. Alles wat ons nodig gehad het was daar en nog meer. Wat is nou lekkerder as om ‘n vuurtjie aan te steek en te sien hoe die son sak in die Karoo.

Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Edna G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Edna G

Goeie Karoo ervaring.

Die plek was aanvaarbaar met hier en daar 'n paar goedjies kort soos 'n ordentlike blikoopmaker, geen besem. Die badkamers het minimaal ventilasie en redelik beknop. Die uitsig op die Swartberge is asemrowend mooi en die sterre baie mooi daar. Wat sleg was is dat die eienaar my toe weer wou laat betaal het vir fondse wat ek reeds oorbetaal het!

Chantel J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Chantel J

Verlate.

Plek was netjies, maar dit het nie gevoel soos huis nie.

Daleen L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen L

Karaktervolle plaasverblyf.

Aloe is op die rant van die dorp so dis lekker stil. Verblyf is netjies en skoon en baie gerieflik. Dit is egter die ou wêreldse, karaktervolle, rustieke sjarme wat van dit 'n besonderse verblyfopsie maak.

P. W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P. W

Pragtig, rustig en als wat jy nodig het!

Dit was my tweede keer by Aloe Guest House! Onvergeetlik rustig en mooi! Baie vriendelike diens nog elke keer - dankie!

Adille G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adille G

Fantastiese plekkie.

Baie oulike plek. Hoogs aanbevole.

Tania S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S

Lekker vir groep vriende of groot familie.

Heerlike verblyf, behalwe dat net 3 beddens opgemaak was en ons het geboek vir 3 vroue en 'n kind. En daar was net een stel handdoeke gewees, gelukkig het ons ons eie handdoeke by ons gehad. Ons moes ook reception laat kom om ons te wys hoe die oond werk. Die man by die ontvangs was baie behulpsaam en gaaf en het uit sy pad gegaan om ons te help.

Ian V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ian V

Lekker lewe op 'n Karoo kleinhoewe.

Shaun uiters behulpsaam en vriendelik om mens gerieflik te laat vir 'n aangename tyd. My seuntjie het die plaasimplemente geniet. Huis heel koel, lekker wye stoep. Alles wat mens nodig het vir 'n selfsorg.

Pieré D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieré D

Rustig, stil, eksentriek met alles wat mens benodig.

Die WiFi is baie wispelturig en daarmee saam die TV-opvangs. Persoonlike smaak gaan bepaal of mens gaan hou van die eksentrieke dekor. Dit het nie heeltemal in ons smaak geval nie, maar die cottage is gerieflik met alle noodsaaklikhede. Vir ons persoonlik was die adverensie op die website bietjie misleidend aangesien dit redelik vêr geleë is van alles af, en beslis nie loopafstand nie. Andersins was dit gerieflik, die eetware en linne is heeltemal aanvaarbaar.

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anin S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anin S

Goeie idee, swak uitvoering.

Die eienaars van die gastehuis het net 1 werknemer op diens gelaat in hul afwesigheid. Die pligte van die werknemer het oorvleuel wat veroorsaak het dat hy nie aan die gaste 'n kwaliteit diens kon lewer nie. As 'n betalende gas verwag ek dat ek en my geselskap ontvang sal word by die gastehuis en nie verward agter mense moet aanry in 'n vreemde dorp nie. Hiermee sê ek nie dat die man op diens onprofessioneel, of enigsins swak opgetree het nie, maar ek plaas die blaam op die eienaars en/of bestuur van Aloe Gastehuis. Veder was daar nie voorsiening gemaak vir die bespreekte hoeveelheid gaste (3) nie. Dankie vir die WiFi en gemaklike beddens.

P. W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
P. W

Pragtig, rustig en als wat jy nodig het!

Dit is my eerste besoek aan die ongelooflike mooi Prins Albert! Die verblyf by Aloe was wonderlik en dierevriendelik. Daar is alles wat jy nodig mag hê. Ek het Aloe reeds aanbeveel aan familie wat lief is vir reis.

Anelize A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelize A

Iets anders, baie aangenaam!

Heerlike ondervinding in 'n baie nice dorpie!

Antoinette L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Karoo stilte perfek.

Sien sterre.

Rolf H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rolf H

Baie ruim, netjiese verblyf wat 'n mens die regte Karoo gevoel gee.

Aangename verrassing met intrapslag. Dit was 'n warm dag en huis was lekker koel en dit sonder luversorging. Die gebou en dekor pas vir my in by 'n Karoo oorslaap. Die enigste ding wat gepla het was die hoeveelheid muskiete in Prince Albert so stel voor dat enige besoeker voorsorg moet tref om daardie klein onaangenaamheid te oorkom. Die ligging van Aloe Guest House het ons goed gepas omdat dit verwyder is van al die bedrywighede van die dorp en dit het 'n lekker plaas gevoel.

Izak V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Izak V

Gerieflike groot huis in baie stil gedeelte van dorp. Heerlik !

Die huis is baie gerieflik, wonderlike slaapkamers met heerlike stort. Alles wat jy nodig het vir selfsorg in stil gedeelte van dorp. My vrou het egter onveilig gevoel omrede daar baie min sekuriteit was.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 8, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYzg4OWVhLWRkNGMtNGE1My04YjZjLTY2YTgxOTk0ODEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 8 Stockenstroom Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.212904589261 22.030347682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang