Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Guest Rooms

Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaptein Proctor-straat 42, Brandwag, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R390 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Aloe Guest Rooms is 'n selfsorghuis in Brandwag, Bloemfontein en bied slaapplek aan 6 gaste.

Die gastehuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers en verhit-en-eetgeriewe. Die Basiese Dubbelkamer het 'n dubbelbed en die Standaard Koningskamer het 'n koninggrootte-bed, stapelbed en 'n TV met Disney Plus en Netflix. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak.

Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Verder het gaste toegang tot 'n tuin en gemeenskaplike stoep met braaigeriewe. WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die gastehuis is naby Loch Logan Waterfront, Mimosa Mall, die Toyota Stadion en die Universiteit van die Vrystaat.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Zaandre L
5.0
Bo my verwagting uitgereik. Baie lekker gewees en baie tevrede met die diens. Baie dankie vir 'n ongelooflike ervaring saam julle.
Jul 2024
Wynand V
5.0
Gerieflik, skoon, netjies, eienaar baie behulpsaam. Ek het my verblyf baie geniet.
Jun 2024
Engella C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende plek, waarde vir geld. Fantasties gewees. Baie dankie vir die pragtige en gerieflike plek. Dit was alles die moeite werd, en die eienaars ...
Sien meer
Mei 2024
Karen V
Saam met lewensmaat
5.0
Ek kan met groot vrymoedigheid Aloe Gastekamers aanbeveel. Vir seker! Dis net wat ek nodig gehad het.
Apr 2024
Wimpie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig en netjies. Baie lekker! Rustig en netjies.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kaptein Proctor-straat 42, Brandwag, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Aloe Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R390
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R390
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaptein Proctor-straat 42, Brandwag, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9747883e38adaee34a7202da489e92e58e69b6383e516e39623f0772145f492f3521f11e7608ca99e0808d7a47a39ac9a15a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag (plek vir 1) 15 5 1 5 42 Kaptein Proctor Street Brandwag 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.102379497376 26.202881597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang