Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Haven

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kobus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik, stil, privaat. Ons verblyf was heerlik, die stilte, die natuur om jou, die wild wat om die huis wei, skep so 'n rustige atmosfeer. Die naggeluide om die vuur is magic. Die houthuis het sy eie bekoring, baie privaat. Beveel regtig aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alice B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sielsrus, salig. Goed toegeruste plekkie. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustige en vredevolle verblyf! Dit wat Aloe Haven adverteer, is presies wat jy kry. Baie dankie vir 'n heerlike, netjiese en wonderlike naweek wat ons kon geniet het by Aloe Haven. Ons sal beslis weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

We were attending a wedding at a nearby venue and needed a place to stay for two nights. It is a pity we couldn't spend more time in this lovely location. The peace and privacy are amazing and the birdlife brilliant. Right from the first messages we felt valued and appreciated. The chalet is comfortable and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie aangenaam en rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Braai, stap, lees, en eet - gerieflik. Die perfekte plek vir 'n wegbreek-naweek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Aloe Haven is 'n stukkie hemel op aarde. Aloe Haven het ons harte gesteel. Asemrowend mooi van die oomblik wat jy die huisie sien met aankoms. Alles was baie netjies en skoon. Die uitsig vanaf die dek rondom die huisie is beeldskoon, veral met sonsondergang. Die "honesty bar" en snoeperye is so 'n gerieflike diens. Die piekniek-uitkykpunt is 'n belewenis. Het die lugversorging so waardeer. Elma is 'n wonderlike gasvrou. Kan nie wag om weer die stukkie hemel te beleef nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Besonderse uitsig en mooi diere. Baie oulike plekkie, perfek vir 'n wegbreek saam jou geliefde. 'n Huis weg van die huis af, baie verwelkom gevoel en die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. So still jy kan 'n ster hoor skiet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie rustige omgewing met natuur omring. Tyd het letterlik nie saak gemaak in hierdie rustige, privaat omgewing nie. Definitief 'n ontspanne atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Dit was heerlik gewees. Sal beslis weer teruggaan. Ek kan vir seker Aloe Haven aanbeveel. Die natuur en stilte was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahlangeni-plaas, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ccec7eda22d69b8cf7ce9f29fa6663a4d0b1cddec0a5c1aec3e892c2eec19b90b20701bc48ff27b48db6c2c08dbf13a5732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Farm Mahlangeni Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.747838417463 27.204547610641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang