Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Haven

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Aloe Haven
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kobus W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus W

Heerlik, stil, privaat.

Ons verblyf was heerlik, die stilte, die natuur om jou, die wild wat om die huis wei, skep so 'n rustige atmosfeer. Die naggeluide om die vuur is magic. Die houthuis het sy eie bekoring, baie privaat. Beveel regtig aan.

Alice B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice B

Sielsrus, salig.

Goed toegeruste plekkie. Heerlik gebly.

Natasha J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Rustige en vredevolle verblyf!

Dit wat Aloe Haven adverteer, is presies wat jy kry. Baie dankie vir 'n heerlike, netjiese en wonderlike naweek wat ons kon geniet het by Aloe Haven. Ons sal beslis weer daar oorslaap!

Susan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

We were attending a wedding at a nearby venue and needed a place to stay for two nights. It is a pity we couldn't spend more time in this lovely location. The peace and privacy are amazing and the birdlife brilliant.

Right from the first messages we felt valued and appreciated. The chalet is comfortable and private.

Tinus V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Baie aangenaam en rustig.

Sien sterre.

Daniel J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J

Braai, stap, lees, en eet - gerieflik.

Die perfekte plek vir 'n wegbreek-naweek. Ons het baie lekker gebly.

Sanet B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Aloe Haven is 'n stukkie hemel op aarde.

Aloe Haven het ons harte gesteel. Asemrowend mooi van die oomblik wat jy die huisie sien met aankoms. Alles was baie netjies en skoon. Die uitsig vanaf die dek rondom die huisie is beeldskoon, veral met sonsondergang. Die "honesty bar" en snoeperye is so 'n gerieflike diens. Die piekniek-uitkykpunt is 'n belewenis. Het die lugversorging so waardeer. Elma is 'n wonderlike gasvrou. Kan nie wag om weer die stukkie hemel te beleef nie.

Jp V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V

Besonderse uitsig en mooi diere.

Baie oulike plekkie, perfek vir 'n wegbreek saam jou geliefde. 'n Huis weg van die huis af, baie verwelkom gevoel en die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. So still jy kan 'n ster hoor skiet.

Derik O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik O

Baie rustige omgewing met natuur omring.

Tyd het letterlik nie saak gemaak in hierdie rustige, privaat omgewing nie. Definitief 'n ontspanne atmosfeer.

Lizelle A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle A

Dit was heerlik gewees. Sal beslis weer teruggaan.

Ek kan vir seker Aloe Haven aanbeveel. Die natuur en stilte was wonderlik.

Salmone E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salmone E

Stilte en rustigheid.

Die plekkie is perfek vir 'n wegbreek saam jou man, waar julle net bietjie kwaliteittyd saam kan spandeer. Dis so still en rustig, perfek om net bietjie saam te ontspan. Ek sal definitief weer terug gaan saam my man.

Malinda B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda B

Beautiful, clean and an awesome view with the animals around the chalets. Speechless sunrise and sunsets.

Will definitely go again soon. If I may suggest, 2 chairs for relaxing on front veranda/balcony.

Bianca V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Romantiese wegbreek.

Aloe Haven is perfek vir 'n spesiale tydjie saam met jou man/vrou. Dis lekker stil en rustig en die diere is pragtig.

Brenda H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda H

Rustig, pragtig en netjies.

Cabin is skoon, baie netjies en goed toegerus. Baie rustige atmosfeer en lieflik met al die wild wat mak rondom mens beweeg.

Chris-mari S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-mari S

Baie lekker en mooi.

Baie netjies skoon en dit is 'n baie mooi uitsig.

Simone J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone J

Amazing stay with my partner.

The cabin is so beautiful and well looked after. We took morning strolls to explore and discovered a few new bird species to check off our birding lists. It was a perfect weekend. Would definitely recommend.

Louisa H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa H

So mooi, heerlik gebly.

Vir ons persoonlik was die pad net te naby. Nie daarvan gehou dat ons die verkeer kon hoor nie. Nie daaraan gewoond nie.

Aloe Haven se terugvoer

Beste Louise
Aloe Haven is jammer om te verneem dat die ligging nie aan jul verwagtinge voldoen het nie. Die R53 is gelukkig nie 'n hoofroete nie, maar 'n trok word tog 450 m vêr gehoor as hy bult op stoom met 'n vrag op 'n Vrydag middag. Ons hart is egter dat jul die herinneringe sal koester van suikerbekkies wat vroeg oggend mekaar begin roep, die afrikaanse naguiltjies wat saans sing en die jakkalse wat huil met sonsak as die Njala’s rustig laat middag by die cabin verskyn vanuit die bos.
Groete
Aloe Haven

Aloe Haven
Michele F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michele F

Lekker gebly.

Pragtige houthuis. Vriendelik ontvang. Lekker staproete. Het paar bokke gesien.

Aloe Haven se terugvoer

Jammer dat Aloe Haven nie aan jou verwagtinge voldoen het nie, ons neem kennis.

Aloe Haven
Lammarié V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lammarié V

Heerlike, stil en rustige wegbreek van die stad se lawaai.

Lekker stil en rustig, met net die veld in die omtrek en ’n lekker bosveld-atmosfeer.

Jacques E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E

Puik ruskans in die natuur!

Wat 'n edelsteen! Die eenheid is regtig baie netjies uitgelê, als binne is goed deurdenk, al die bokse word getik, netheid, modern, natuurskoon, rustig, waarde vir geld. Die gasvrou is baie vriendelik en sien baie mooi om na haar gaste. In die nag hoor jy jakkalse en sien ongelooflik baie sterre, bedags kan jy gaan stap, te voet sien jy verskeie boksoorte. As jy wil rus hê vir jou siel, dié is die plek!

Janet B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B

Sielsrus

Dit was 'n stukkie hemel op aarde. Ek en my vrou kon elke aand gaan slaap met net die natuur in ons ore; en so kon ons ontwaak die volgende oggend. Die wild wat in vrede met mekaar leef en vrylik rondbeweeg op die plaas en op die erf waar ons tuis was, was 'n besondere ervaring.

Fahimeh J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fahimeh J

Beautiful, peaceful and relaxing.

The cabin is very peaceful and relaxing. We will go back again. Thanks, Elma, for being a great host.

Jj V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj V

Rustig en ontspannend.

Was baie lekker, net ver genoeg van die dorp om soos bos te voel en die lekker deel is ons was die enigste mense daar. Dis nie 'n plek met mense nie, jy kan alleen wees en word nie gepla nie.

Annemie H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie H

Ontspannend.

Die ideale plek as jy bietjie wil wegkom van die dorp of stad. Genoeg plek om te stap en net bietjie in die natuur te wees. Die houthuisie is baie goed ingerig en baie modern en skoon. Sal definitief as die geleentheid hom voor doen weer daar gaan slaap.

Louis L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Baie netjiese chalet met alles wat nodig is. Uiters vriendelike ontvangs en behandeling.

Geen klagtes nie. Baie tevrede met die verblyf. Hoogs aan te bevole.

Twynette S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Twynette S

Rustig. Gerieflik. Skoon. Pragtige natuurskoon.

'n Rusplek vir die siel met al die moderne geriewe van 'n hotel. Ideale naweek wegbreek.

Hannelie E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie E

Vrede vir jou siel.

Die eenheid was wonderlik toegerus. Alles waarin jy kan dink is daar. Ons het ons verblyf op Aloe Haven geweldig geniet. Elma was 'n puik gasvrou. Dis beslis nie my laaste besoek aan Aloe Haven nie.

Eugene V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Fantastiese naweekwegbreek.

Dis 'n fantastiese plek, eienaars is vriendelik en behulpsaam. Pragtige plek en sal definitief die plek aanbeveel vir 'n naweek of langer.

Melissa V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

'n Stukkie hemel op aarde.

Absoluut 'n stukkie hemel op aarde net buite Potch. Gasvrye verwelkoming, netjiese en skoon houthuisie met alles wat jy sal nodig hê en soveel meer. Die stilte en uitsig is onbeskryflik! Picnic area asook staproetes saam met die zebra's op die plaas, ons sal definitief terug wees, volgende keer net vir langer!

Neels R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels R

Rus en rustigheid in die natuur.

Aloe Haven bied die perfekte opsie vir mense wat graag wil rus en herlaai in die natuur, maar steeds naby die stad wil wees. Ons is vriendelik ontvang en het van die begin af tuis gevoel. Ons kan Aloe Haven sonder twyfel aanbeveel!

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahlangeni-plaas, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ccec7eda22d69b8cf7ce9f29fa6663a4d0b1cddec0a5c1aec3e892c2eec19b90b20701bc48ff27b48db6c2c08dbf13a5732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Farm Mahlangeni Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.747838417463 27.204547610641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang