Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Hill

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Maak seker jy kry die aanwysings van Aloe Hill af, Google Maps se ligging van Aloe Hill is nie waar Aloe Hill is nie. Die pad is nie vir lae voertuie nie. Die laaste 5 km is nogal rof. Daar is nie foto's van die braaigeriewe op die webwerf nie, maar daar is wel een wat baie lekker werk by die boma. Maar alles in ag genome, steeds baie lekker, en sal maklik weer terug gaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gaye Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middlerus-weg D509, Proudfoot Plaas, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91df783a6b0134f6509e6dd3dac309cbdd8069e73c56caba51d3ceaaa737298d66513f172c03e2d73c0dbaa10ec4a440bea8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 D509 Middlerus Road Proudfoot Farm 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.118197590039 30.256898739914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang