Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Khaya Guest Loft

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shoal Creek 6, White River Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R970 R776 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Khaya Guest Loft is op die rustige, omheinde White River Country Estate in 'n stil doodloopstraat in Witrivier. Hierdie veilige gholflandgoed bied gerieflike verblyf met die ekstra voordele van topgehalte sekuriteit en sonkrag, wat dit ideaal maak vir paartjies of klein gesinne wat 'n vakansie of oornagverblyf soek.

Die solderkamer het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n bababed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n baba. Gehaltelinne word voorsien.

Daar is 'n yskas, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan die Landgoed- en Buiteklub se uitstekende geriewe geniet, insluitend gholf-, tennis-, muurbal- en roeibane, asook 'n swembad, kroeg en 'n restaurant.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Deens

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Shoal Creek 6, White River Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R970
R970 R776
per nag (plek vir 2)
Vanaf R970
R970 R776
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shoal Creek 6, White River Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1343df65830142f57fae235c7270f5ed48a2eaadd960575092756302bff60887e9ecbb477d8aa6fceaebe5362594ef3623af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R970 nouVanaf R776 per nag (plek vir 2) 6 Shoal Creek White River Country Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.293586977974 31.003490125109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang