Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Temba Safari Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Makana Plaaslike Munisipaliteit, 6149, Oos-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aloe Temba Safari Lodge is die perfekte bestemming as jy op soek is na 'n rustige en gerieflike wegbreek. Hierdie pragtige selfsorgvakansiehuis is net 15 km se ry vanaf die middel van Grahamstad en is ideaal vir groot gesinne wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die kamers het elk 2 enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word.

Die gedeelde kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, aparte yskas, vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die gedeelde leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Verder is daar 'n gemeenskaplike ingeboude braai buite by die onderdak-lapa-area met 'n privaat kroeg en swembad. Gaste kan 'n verkyker saambring en die inheemse wild sien terwyl hulle in die lodge-area ronddwaal.

Aloe Temba Safari Lodge bied gaste 'n onvergeetlike en rustige toevlugsoord.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • N2, Makana Plaaslike Munisipaliteit, 6149, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Makana Plaaslike Munisipaliteit, 6149, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08979b3bfb8575d6368f94b808771f3de4a3463624025e2f0cdace7e60bd361d17eeca0b413636f066cbf39896c6d11ecb74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense N2 Makana Local Municipality 6149 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.379082430418 26.455105929794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang