Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-weg 54, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aloe Manor bied 4-ster-gegradeerde verblyf-opsie, 'n lieflike toevoeging tot die gastehuisbedryf in Oudtshoorn. Dit is in 'n rustige area met min verkeer geleë. Die argitektoniese wonder van hierdie instansie is dat dit 'n balans tussen die natuurskoon van die omliggende area en die behoeftes van ons gaste handhaaf. Aloe Manor bied 'n rustige, ruim omgewing omring deur natuurlike plantegroei en daar is ongelooflike uitsigte oor die Swartberge.

Ons bied verblyf in 9 kamers waarvan 6 'n uitsig op die Swartberge bied. Die meeste van ons kamers beskik oor lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n 4-ster sjampanje-ontbyt by jou verblyf ingesluit, behalwe by die gesinseenhede. Ons het ook oorgenoeg veilige parkering op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom gebruik ook omsetters en batterye en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Jy kan die sonsopkoms en berg-uitsigte van ons veranda af geniet - dit is weergaloos in Oudtshoorn! Die tuin is sorgvuldig ontwerp om die minimalistiese, dog treffende, dekor in die huis te komplementeer. Dit skep pragtige harmonie tussen die binnekant en buitekant van die gastehuis. Die tyd wat jy by Aloe Manor deurbring sal jou lank na jou vertrek bybly ... En die gasvryheid, rustigheid en onvergeetlike natuurskoon van die omliggende area sal verseker dat jy keer op keer na hierdie plek van rus terugkeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Elize K
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, netjies, gasvryheid. Baie lekker hier gebly! Pragtige tuine! Heerlike ontbyt! Kan dit aanbeveel!
Sep 2024
Tania S
Besigheidsreis
5.0
Lekker, veilig, mooi en gerieflik. Ek het baie lekker by Aloe Manor gebly. Die gasvrou was ongelooflik oulik en het my elke oggend baie mooi ontvang r...
Sien meer
Aug 2024
Nicky L
Besigheidsreis
5.0
Excellent and pleasant. Host was very helpful and friendly. All-round pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Louis D
Saam met lewensmaat
5.0
Aloe Manor is 'n kunssinnig ingerigte gastehuis met besonder hulpvaardige diens! Ons het die ruim slaapkamer en gerieflike badkamer terdeë waardeer. V...
Sien meer
Mrt 2024
Simoné B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly, die plek is netjies. Gasvrou is baie aangenaam en het ons gehelp met alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker ontbyt...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Jan van Riebeeck-weg 54, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-weg 54, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab9031218fd3e4a976b7e5647b3b58f0fe29e997ae5ed66ee5bfbd7001d250f105df1b7ddcafd8eea85fd49dda166b5f592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 54 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.60639 22.20329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang