Aloe Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan van Riebeeck-weg 54, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aloe Manor bied 4-ster-gegradeerde verblyf-opsie, 'n lieflike toevoeging tot die gastehuisbedryf in Oudtshoorn. Dit is in 'n rustige area met min verkeer geleë. Die argitektoniese wonder van hierdie instansie is dat dit 'n balans tussen die natuurskoon van die omliggende area en die behoeftes van ons gaste handhaaf. Aloe Manor bied 'n rustige, ruim omgewing omring deur natuurlike plantegroei en daar is ongelooflike uitsigte oor die Swartberge.
Ons bied verblyf in 9 kamers waarvan 6 'n uitsig op die Swartberge bied. Die meeste van ons kamers beskik oor lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n 4-ster sjampanje-ontbyt by jou verblyf ingesluit, behalwe by die gesinseenhede. Ons het ook oorgenoeg veilige parkering op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom gebruik ook omsetters en batterye en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Jy kan die sonsopkoms en berg-uitsigte van ons veranda af geniet - dit is weergaloos in Oudtshoorn! Die tuin is sorgvuldig ontwerp om die minimalistiese, dog treffende, dekor in die huis te komplementeer. Dit skep pragtige harmonie tussen die binnekant en buitekant van die gastehuis. Die tyd wat jy by Aloe Manor deurbring sal jou lank na jou vertrek bybly ... En die gasvryheid, rustigheid en onvergeetlike natuurskoon van die omliggende area sal verseker dat jy keer op keer na hierdie plek van rus terugkeer.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hannette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Jan van Riebeeck-weg 54, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloe Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan van Riebeeck-weg 54, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang