Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Ridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koperstraat 2, Jukskei-park, Randburg, 2188, Gauteng
  • Vanaf R420 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Ridge is 'n gastekamer op die eienaar se eiendom, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Ander geriewe sluit 'n TV met Openview-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n induksieplaat, panne en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar tuintafels, -stoele en sambrele, 'n groot tuin met 'n swembad en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot onderdakparkeerplek. Die swembad het geen heining nie en volwasse toesig word vereis.

Die kothuis is naby kruidenierswinkels, 'n wassery, restaurante, apteke en hospitale, sowel as Fourways en Monte Casino.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Aloe Ridge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Koperstraat 2, Jukskei-park, Randburg, 2188, Gauteng
  • Gaste dink Aloe Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koperstraat 2, Jukskei-park, Randburg, 2188, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA576552075f2413dc5b0fb11c8b4e4086af169345848a4833b3c891debcf82bc3f26cb1c9fc05b02c0649ba82aa7199e24782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 Koper Street Jukskei Park 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.035779043474 27.983175516129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang