Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Ridge Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Natalie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Gesin vriendelik en baie veilig. Baie lekker gebly. Skoon en gasvry. Ook het my kinders die tuin geniet en die jungle gym.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Aloe Ridge Self-Catering
Baie dankie Natalie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Jackie

Richard L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Amazing. Amazing! Thank you for a great time. Will see you again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Aloe Ridge Self-Catering
Thank you so much, Richard. We are looking forward to hosting you again. Kind regards, Jackie

Attie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Owners are friendly and helpful. Stunning place for kids. Close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Aloe Ridge Self-Catering
Baie dankie Attie. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Jackie

Ella V
1 nag
4.8
Feb 2024

Net wat ons nodig gehad het. Alles was netjies en skoon en ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Aloe Ridge Self-Catering
Baie dankie Ella. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete Jackie

Monica P
1 nag
4.6
Jun 2024

Baie lekker. Baie netjies en skoon. Lekker atmosfeer by Aloe Ridge. Eienaar en personeel baie vriendelik. Net nie gewoond aan die geraas van die hoofpad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jul 2024

Rustig, naby gelee aan alles. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Carol-ann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Absolutely awesome accommodation and such fantastic hospitality from Jackie the owner. We will definitely be back. Absolutely stunning accommodation and the surroundings superb. The owner Jackie is an absolute star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian B
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Heerlik snoesig met uitstekende diens! Uitstekende kommunikasie, baie vriendelike diens, skoon geriewe, veilige oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shereen K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Neat and friendly staff. Quaint little place, ideal for a place to stay for business trips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina E
1 nag
4.8
Aug 2023

It was a beautiful place, excellent in cleanliness and functionality. Every need of the traveller was foreseen and supplied in practical terms, except for tea, etc. for which I could have been warned. But no matter, as I had a few supplies with me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Etienne-straat 22, Island View, Mosselbaai, 650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAib42NcnDMnEjh2weiqQ2jRj9hVZl06332WItVKvPGrcRFP1nJd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 22 Etienne Street Island View 650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.147492892412 22.098242640495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang