Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Ridge Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Aloe Ridge Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Natalie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V

Gesin vriendelik en baie veilig.

Baie lekker gebly. Skoon en gasvry. Ook het my kinders die tuin geniet en die jungle gym.

Aloe Ridge Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Natalie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Jackie

Aloe Ridge Self-Catering
Richard L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard L

Amazing.

Amazing! Thank you for a great time. Will see you again soon.

Aloe Ridge Self-Catering se terugvoer

Thank you so much, Richard.
We are looking forward to hosting you again.
Kind regards,
Jackie

Aloe Ridge Self-Catering
Attie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B

Owners are friendly and helpful.

Stunning place for kids. Close to everything.

Aloe Ridge Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Attie.
Dit was so lekker om julle te ontmoet.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Jackie

Aloe Ridge Self-Catering
Ella V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella V

Net wat ons nodig gehad het.

Alles was netjies en skoon en ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Aloe Ridge Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Ella.
Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Jackie

Aloe Ridge Self-Catering
Monica P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica P

Baie lekker.

Baie netjies en skoon. Lekker atmosfeer by Aloe Ridge. Eienaar en personeel baie vriendelik. Net nie gewoond aan die geraas van die hoofpad nie.

Chris V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Rustig, naby gelee aan alles.

Baie lekker en rustig.

Carol-ann H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann H

Absolutely awesome accommodation and such fantastic hospitality from Jackie the owner. We will definitely be back.

Absolutely stunning accommodation and the surroundings superb. The owner Jackie is an absolute star.

Adrian B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian B

Heerlik snoesig met uitstekende diens!

Uitstekende kommunikasie, baie vriendelike diens, skoon geriewe, veilige oord.

Shereen K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen K

Neat and friendly staff.

Quaint little place, ideal for a place to stay for business trips.

Nina E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina E

It was a beautiful place, excellent in cleanliness and functionality.

Every need of the traveller was foreseen and supplied in practical terms, except for tea, etc. for which I could have been warned. But no matter, as I had a few supplies with me.

Joey G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey G

Dit was lekker, ontspannend en veilig. Enigste negatiewiteit is die snelweg so naby aan die akkommodsie.

Toegang is gemaklik. Verblyf was lekker en die toerusting in die plek was puik. Die webtuiste was van hoë gehalte.

Denese M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denese M

Heerlik gebly. Veilig, skoon en netjiese akkommodasie. Vriendelike eienaars. Sal beslis weer daar oorbly.

Neem net kos en klere, res word alles voorsien. Gerieflik ingerigte eenhede. Privaat, en tog voel dit deel van die familie want die eienaars en hondekinders is baie vriendelik. Kan die akkommodasie aanbeveel.

Mico V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mico V

Good.

The host makes the stay memorable, she is friendly, warm, and very helpful. Safe neighbourhood.

Aloe Ridge Self-Catering se terugvoer

Thank you so much Mico.
We hope to host you again in the future.
Kind regards,
Jackie

Aloe Ridge Self-Catering
Junita J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita J

Ek was baie beïndruk met alles in die huisie - tot kerse vir loadshedding - alles silwerskoon en netjies. Ek kan aan niks dink wat ontbreek het nie.

Ons kon net nie die WiFi aktiveer nie.

Ben & Louisa Le Roux L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben & Louisa Le Roux L

Uitstekend.

Hoflik, vriendelik, hoogs aanbeveel.

Macky G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Macky G

Rustig, gemaklik, baie netjies en vriendelike diens.

Goeie ligging, pragtige omgewing en vriendelike diere 'n bonus.

Lizette V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Perfekte ligging.

Die eenheid bied alles wat nodig is. Alles was perfek en was ook baie vriendelik ontvang. Baie dankie het lekker tuisgegaan.

Aloe Ridge Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Lizette. Ons waardeer dit so baie en is baie bly dat julle dit by ons geniet het.
Groete,
Jackie

Aloe Ridge Self-Catering
Danie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Lekker ruim spasie, goed geleë en veilig.

Die area was baie rustig en stil, en goeie, vriendelike diens.

Marli C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marli C

Vriendelike diens en bereid om te help met addisionele versoek.

Wasgoeddiens aangebied.

Corlien S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corlien S

Die enigste negatiewe terugvoer is dat die geraas van die hoofweg wat langs die eenheid verby loop.

Geraas was steurend as gevolg van die ligging. Voorstel is 'n geraas afskorting om dit te verminder.

Annie H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie H

Friendly and warm.

Everyone was most welcoming and friendly even the animals on the grounds. Accommodation was very clean and had everything we needed. Place also very neutral, so driving out from there was quite easy. A definite gem and would highly recommend. Definitely a place I would return to. Thank you to Jackie and everyone for an awesome stay.

Walter S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter S

’n Regte versteekte juweel.

As jy wil ontvlug vir ’n rustige wegbreek, is dit die regte plek vir jou.

Esti G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti G

Asemrowend en hoogs aanbeveelbaar.

Hierdie plekkie is verskriklik netjies, skoon en modern. Jackie het ons baie welkom laat voel gedurende die drie dae wat ons daar spandeer het. Sal sonder twyfel in die toekoms weer daar gaan vakansie hou, dit was elke sent die moeite werd gewees.

Rene H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H

Ek en my gesin het die kuier baie geniet.

Sal beslis weer terugkeer! Die eienaar en werkers is baie vriendelik en selfs die diere op die perseel is mak en was nie lasposte nie.

Maria F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria F

Fantasies, tops, asemrowend, uitstaande!

Ek wil net graag noem dat Aloe-Ridge 'n fantastiese wegbreekparadys is. Dit is pragtig en die natuur en omgewing self is pragtig. Ek sal graag dit wil aanbeveel vir enige persoon wat 'n wegbreek soek.

Eduard L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eduard L

Heerlike atmosfeer, netjies, veilig en vriendelike diens.

Sien sterre.

Fanie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie B

Waarde vir geld.

Die hoogtepunt was sekerlik dat ons nooit load shedding daar gehad het nie. Die stortkoppe kan dalk aandag kry.

Aloe Ridge Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir jul review.
Ons sal verseker kyk na die stortkoppe.
Dankie dat jul dit vir ons uitgewys het.

Aloe Ridge Self-Catering
Lenell L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenell L

Die kinders se gunsteling.

Die kinders het die bokkies en honde hier baie geniet. Vriendelike diens en die verblyf is skoon en netjies. Baie oulike verblyf en geskik vir meer as net oornag verblyf. Naby aan die snelweg, winkels en eet plekke sowel Diazstrand en ander lekker dinge om te doen in Mosselbaai.

Vimbai M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vimbai M

Nice

Perfect for a business trip. WiFi not perfect though.

Hilda C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda C

Onvergeetlike oornag gewees by Aloe Ridge.

Jackie het ons so tuis gelaat voel. En die diere by die Lodge was n absolute plesier veral vir ons wat diereliefhebbers is. Sal beslis volgende keer langer bly.

Hannelie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Dit was die geld werd!

Vriendelike ontvangs by 'n baie netjiese en gerieflike vakansie tuiste. Wooneenhede is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Heerlik geslaap en gekuier.

Farren M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farren M

Rus vir die siel.

Ons het regtig baie lekker gebly ons eerste trip saam met ons kinders en ons sal definitief weer kom. Die voer van die diere was 'n plus vir die kinders. Plekkie was regtig netjies. Dit is regtig rustig en ons kon tyd saam geniet as n gesin. Dankie Jackie ons kom gou weer!

Aloe Ridge Self-Catering se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet by ons. Baie dankie.
Ek hoop ek is volgende keer hier om julle te ontmoet.

Aloe Ridge Self-Catering
Henriette F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette F

Dit was 'n heerlike ervaring.

Jackie se ontvangs was uitsonderlik vriendelik. Pragtige nuwe eenheid wat smaakvol en modern gemeubileer is met alles wat nodig is vir gerieflike verblyf. Skoon en netjies. Ek sal graag weer daar bly en kan dit sterk vir enigeen aanbeveel.

Cornelia H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H

Tuiste weg van die huis.

'n Silwerskoon baie goed ingerigte huis met mooi versorgde tuin. Vriendelike ontvangs. Ek beplan om julle beslis weer te besoek.

Aloe Ridge Self-Catering se terugvoer

Baie dankie, Corlia.
Ek waardeer dit opreg. Ons sien uit jou weer te sien.
Groete,
Jackie

Aloe Ridge Self-Catering
Etienne S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Fantasties.

Lekker plekkie met fantastiese mense!

Mark C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark C

Goeie, vriendelike diens.

Ons het 'n baie vriendelike verwelkoming beleef. Die plekkie is skoon en alles wat 'n mens nodig het. Baie lekker daar gebly. Die gasvryheid was van uitstaande gehalte. Dankie Jacky.

Willem L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem L

Pragtige plek op deurreis.

Uitstaande huis met goeie inrigting, klein maar fyn. Veilig erf, skoon.Net langs die pad is baie verkeer, maar dit het ons nie gepla nie. Lekker beddens.

Aloe Ridge Self-Catering se terugvoer

Baie dankie, Willem. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Ek vertrou die res van julle reis is 'n avontuur.

Groete,
Jackie

Aloe Ridge Self-Catering
Gayronese W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gayronese W

Baie rustig en perfek vir rus.

Baie aangenaam en rustig.

Aloe Ridge Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Gayronese, dit was lekker om julle te ontmoet.

Ek hoop ons sien julle weer.

Groete,
Jackie

Aloe Ridge Self-Catering
Annalene T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annalene T

Ons het oraait gebly.

Ek was so klein bietjie teleurgesteld oor die verblyf gewees. Ek voel sy was nie eerlik genoeg om te se hulle is tans besig om aan te bou nie. Ons hoofslaapkamer is teen die pad gebou waar die hoofweg is, heeltyd karre wat daar gery het. Voorstelle dat daar genoeg toiletpapier is en dat daar 'n skoonmaakdiens by die pakket ingesluit is.

Janine P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Ongelooflik lekker en baie veilig vir motorfietsryers en die eienaars baie gasvry.

Baie dankie aan Jacky en haar mense wat ons so welkom laat voel het en ons het lekker vakansie gehou en die Buffalo bygewoon. Dankie Jacky vir die konfyt en ja ons reeds geboek.

Louna-mari T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louna-mari T

Pragtig, netjies en pragtige eienaars!

My ouers kan nie uitgepraat raak nie, en sal beslis weer terug na Aloe Ridge se gasvryheid, vriendelikheid en pragtige veilige akkommodasie. Ek sal beslis self ook gaan, dankie julle sien ons gou weer.

Alana B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana B

Pleasant, beautiful units, tranquil.

The owners are open and friendly, it felt like my own place from the moment I arrived.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename, pragtige eenhede, rustig.

Die eienaars is oop en vriendelik, dit het gevoel soos my eie plek vandat ek daar aangekom het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lina V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina V

Vriendelik, veilig, netjies.

Baie vriendelike ontvangs. Eenheid is netjies. Veilige parkering by eenheid, wat deesdae 'n groot pluspunt is! Aangesien dit naby die N2 geleë is, kan die voortdurende verkeer vir sommige gaste dalk steurend wees. Die ander pluspunt is dat dit naby die Langeberg-winkelsentrum, ens. geleë is.

Aloe Ridge Self-Catering se terugvoer

Hallo Lina
Baie dankie. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Ons hoop ons sien gou weer.
Groete
Jackie

Aloe Ridge Self-Catering
Hennie C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C

Lekker.

Baie lekker gebly. Stil en rustig.

Magda S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Ons het woes lekker gebly!

Die huisie is pragtig! Die mense besonders! Alles was lekker. Vir ons as Gautengers sou ons nader aan die see wou wees, maar mens het maklik gery om by enige strand in die omgewing uit te kom.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Etienne-straat 22, Island View, Mosselbaai, 650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAib42NcnDMnEjh2weiqQ2jRj9hVZl06332WItVKvPGrcRFP1nJd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 22 Etienne Street Island View 650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.147492892412 22.098242640495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang