Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Ridge Self-Catering

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Etienne-straat 22, Island View, Mosselbaai, 650, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloe Ridge Self-Catering is in 'n veilige kompleks in die gewilde hawedorp Mosselbaai geleë. Sy welige groen tuin en goed toegeruste kothuise sal jou sommer tuis laat voel.

Die kompleks bestaan uit 3 eenhede wat elk tot 4 gaste akkommodeer. Elke eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het sy eie braai asook 'n volledig toegeruste oopplan kombuis en sitarea. Alle linne word voorsien.

Ons bied gratis WiFi en sekere DStv-kanale asook veilige parkeerplek en elektriese heining.

Aloe Ridge akkommodasie is 37 km vanaf George Lughawe, 1,3 km vanaf Langeberg Mall geleë en is gerieflik sentraal tot alle strande. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid restaurante en doendinge wat wissel van watersport, diepseehengel, museums en staproetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Natalie V
Gesin met klein kinders
5.0
Gesin vriendelik en baie veilig. Baie lekker gebly. Skoon en gasvry. Ook het my kinders die tuin geniet en die jungle gym.
Feb 2024
Richard L
Saam met vriende
5.0
Amazing. Amazing! Thank you for a great time. Will see you again soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Attie B
Gesin met klein kinders
5.0
Owners are friendly and helpful. Stunning place for kids. Close to everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Carol-ann H
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely awesome accommodation and such fantastic hospitality from Jackie the owner. We will definitely be back. Absolutely stunning ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Adrian B
5.0
Heerlik snoesig met uitstekende diens! Uitstekende kommunikasie, baie vriendelike diens, skoon geriewe, veilige oord.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Etienne-straat 22, Island View, Mosselbaai, 650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Ridge Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Etienne-straat 22, Island View, Mosselbaai, 650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAib42NcnDMnEjh2weiqQ2jRj9hVZl06332WItVKvPGrcRFP1nJd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 22 Etienne Street Island View 650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.147492892412 22.098242640495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang