Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe River House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lazy River-weg 101, Hennopsrivier, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Aloe River House is 'n gerieflike, rustieke plaashuis wat op die oewer van die Hennopsrivier geleë is, wat deur die Rhenosterspruit Natuurreservaat in Gauteng vloei.

Dit bied 3 slaapkamers, elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed, en nog 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Daar is 3 en suite-badkamers en 1 aparte badkamer, elk met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf, asook eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n knus kaggel. Die eiendom se rustieke sjarme verseker dat dit nie deur kragonderbrekings geraak word nie, met alle geisers en die kombuiskookplaat en oond wat op gas werk. Herlaaibare gloeilampe verseker dat die ligte aan bly tydens beurtkrag.

Neem asseblief kennis dat daar geen TV of WiFi op die eiendom is nie. Gereelde selfoonontvangs is egter beskikbaar, en gaste kan hul eie dongles gebruik om met die buitewêreld verbind te bly. Gaste het die opsie om bordspeletjies saam met familie en vriende te geniet of die talle staproetes en ander doendinge in die area te verken, insluitend om langs die vuur in die ruim boma te ontspan terwyl hulle na die nabygeleë rivier luister.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

6

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Salomien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lazy River-weg 101, Hennopsrivier, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Aloe River House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lazy River-weg 101, Hennopsrivier, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22666ff0fe0b80007a838163422f37d9a3c0128d42e1b94335a9ac68e44c10e04258c479f13543a1a6ff4818f890120b291f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 101 Lazy River Road Hennopsrivier 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.837053174986 27.949821958197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang