Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Rock Cabin

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charlene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Mesmerizing. Mesmerizing. Dit was so refreshing. Ek sal nooit weer iewers anders wil gaan vir 'n romantiese wegbreuk nie. Daar is als wat jy nodig het en meer. Niks is perfek nie, maar ek kan eerlikwaar sê Aloe Rock Cabin is perfek. Dankie dat julle dit vir ons so memorable gemaak het. Die wêreld kort meer mense soos julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Aloe Rock Cabin
Dankie vir jul terugvoer. Julle is wonderlike gaste en het alles so netjies gelos.

Elbert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige, rustige plek met uitstekende fasiliteite. Ons het ongelooflik lekker gebly. Dit is ’n pragtige plek, baie geïsoleerd en privaat. Alles is baie stil, en ’n mens kan werklik rustig in die natuur ontspan. Die kamer en al die fasiliteite is uiters netjies, en die kwaliteit is van die hoogste standaard. Ons sal definitief terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties! Kan nie dink aan 'n beter beskrywing nie. Baie, baie lekker! Vriendelike gashere, great facilities, skoon netjies, fantasties toegerus en onderhou. Alles is daar en werk 100%. Een van ons beste en lekkerste wegbreuke nog - wel gedoen Lizette en span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Incredible experience! Highly recommended! Absolutely brilliant weekend away at an amazing cabin! The small touches, the attention to detail, the availability of the amenities, the added extras as well as the cleanliness and overall awesome feel of the lodge made this weekend very special. We were very sad to not have stayed longer! Highly recommended. The host was amazing, and we thank them for all they did to make our short stay so pleasurable. We will definitely be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfekte naweek wegbreek. Baie netjies en goed ingerigte plek. Lizette het ons baie vriendelik ontvang en het uit haar pad gegaan om die naweek vir ons spesiaal te maak. Die huis is baie privaat met 'n ongelooflike uitkyk oor die mooi landskap. Het baie lekker gebly en sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Aloe Rock Cabin
Dankie vir die mooi resensie, kom kuier gerus weer.

Yvette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ongelooflik. Asemrowende plek! 'n Moet vir 'n romantiese wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Aloe Rock Cabin
Dankie vir die mooi resensie, kom kuier gerus weer.

Zelna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Absoluut fantasties en waarde vir geld! Dit was een van die beste naweke gewees. Ons het heerlik gerus, lekker gekuier, en die verblyf en area is absoluut pragtig! Ons gaan vir seker weer kom kuier, en kan die plek hoog aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfect couples getaway. Absolutely amazing place! Would recommend to anyone! Thank you for the wonderful hospitality. We loved every minute of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A 5 star venue. Without a doubt, one of the finest self-catering venues we have had the pleasure of visiting. Just wish we could have stayed longer. Would want to visit again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome verby! Julle was ongelooflik. Julle plekkie is onbeskryflik mooi, skoon, veilig en dit is die plek om jou siel te gaan skoonmaak. Ons wil vir seker in die Grot kom bly as hy klaar is. Dit gebeur min waar jy fotos van 'n plek sien, daarvolgens kies en dan kom jy daar en dit is nog 100 maal beter as op die foto. Ons kan net dankie sê vir al die bederfies, meer as wat woorde kan beskryf. Wow!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Plaas Eljance, Moedwil, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqka6QPoEkk1ZYRQx1VONnidlZjppuXmsDdyq1wCdNi1s3xNUWc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 N4 Plaas Eljance, Moedwil 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.583448212093 26.891862379762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang