Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Rock Cabin

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Plaas Eljance, Moedwil, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Rock Cabin skuil op 'n skilderagtige wildsplaas 40 km vanaf Rustenburg. Hierdie bekoorlike kliphut is op 'n 80 m hoë krans gebou en spog met manjifieke uitsigte oor die lowerryke vallei en berge in die agtergrond.

Dié kompakte klipkothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad. Daar is ook 'n buitelug-stort en -bad met asemrowende uitsigte oor die vallei hieronder.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, ketel, broodrooster en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die eenheid bied ook 'n lugversorger, kaggel, linne en badhanddoeke.

Die kajuit maak oop op 'n lieflike klippatio wat na 'n rotspoel, Jacuzzi en die buitestort lei. Daar is ook 'n lieflike braai-area met 'n piekniektafel. 'n Kliptrap lei na 'n klipdek en -bank waar gaste Afrika-sonsondergange kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Caryn G
Saam met lewensmaat
5.0
Romantic breakaway. Photos don't do this place justice. We had such a relaxing and beautiful anniversary weekend. The sunsets are gorge...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Willem P
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik. Baie lekker gekuier. Stunning plek en oulike mense. Baie privaat en die eenheid het alles wat jy nodig het + 'n baie mooi uitsig! Ons sa...
Sien meer
Okt 2024
Lisa D
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlike naweek in uitmuntende verblyf. Ons het ongelooflik lekker gebly.
Sep 2024
Kiara O
Saam met lewensmaat
5.0
Mesmerizing. Mesmerizing. Dit was so refreshing. Ek sal nooit weer iewers anders wil gaan vir 'n romantiese wegbreuk nie. Daar is als wat jy nodig het...
Sien meer
Sep 2024
Elbert C
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, rustige plek met uitstekende fasiliteite. Ons het ongelooflik lekker gebly. Dit is ’n pragtige plek, baie geïsoleerd en privaat. Alles is ba...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • N4, Plaas Eljance, Moedwil, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Rock Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Plaas Eljance, Moedwil, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqka6QPoEkk1ZYRQx1VONnidlZjppuXmsDdyq1wCdNi1s3xNUWc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 N4 Plaas Eljance, Moedwil 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.583448212093 26.891862379762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang