Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Rock Cave

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Roelf H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Iets om vir altyd te onthou en weer te ervaar. Ons was hartlik ontvang deur Hannes wat ons vergesel het na die blyplek. Dit is prentjie mooi. Die uitsig oor die berge en veld en die stilte was net wat ons nodig gehad het om ons batterye te laai. Die geriewe tot ons beskikking was topgehalte en daar was alles wat ons nodig gehad het. Absolute waarde vir geld. Plek was baie netjies en skoon. Sal baie beslis weer kom besoek en sommer gou. Dankie vir julle vriendelikheid en besorgheid. Hierdie gaan 'n gereelde besoekpunt vir ons wees. Ons was al by verskeie plekke, maar hierdie een is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Opsom in een woord - great! N Ongelooflike venue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die kuier was wonderlik, fantasties en mens voel jy is deel van die natuur om jou. We had an absolutely wonderful time at Aloe Rock Cave. Staying in the cave was an experience we can recommend to everybody. It is the most luxurious cave you will ever have the privilege to stay in; we loved every minute of our stay. Hannes and Lizette are great hosts who checked in with us regularly to find out if we had everything we needed. Nature is beautiful on the farm and we loved seeing the different buck and antelope on our walks. The view from the cave is lovely. If you need peace and quiet, this is the place for you. We stayed for 3 nights and did not want to come home. We will be back soon Hannes and Lizette and this time for longer. We enjoyed having our own jacuzzi and spent a lot of time in the water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Die beste. Dankie. Wonderlike wooning met als wat jy nodig het en nog meer. Tyd was net te min so ons sal vir seker weer moet kom draai. Beste ys in die wêreld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rustig, privaat, vriendelik. Was 'n wonderlike naweek, die mooiste uitsigte vanaf die swembad en die verblyf is rustig, mooi en baie privaat. Die eienaars het ons soos ou vriende laat voel en uit hul pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Sal definitief die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 77

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Dwarsspruit Plaas 393, Moedwil, 0315, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdf2baf53e3aad2fb7bc7c542b4c0d970b61d408b8fa1095637b486e6452f5bc9408248159d21be1140c8500699c87ed3d33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Eljance Game Breeders Farm Dwarsspruit 393 0315 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.577409309402 26.894046374844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang