Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Rock Cave

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Dwarsspruit Plaas 393, Moedwil, 0315, Noordwes
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Rock Cave skuil op 'n skilderagtige wildplaas in Moedwil, Noordwes. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir paartjies wat van die stadsgewoel wil ontsnap en die natuurskoon wil geniet. 'n Gang van klippe lei van die parkeerplek tot by twee groot houtdeure wat toegang gee tot stoep met 'n uitsig op 'n populierwoud. Die berg in die agtergrond sorg vir asemrowende Afrika-sonsondergange.

Dié knus klipeenheid is uniek en het slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, elektriese ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n Google-TV met DStv, gratis WiFi en lugversorging.

Die eenheid lei na 'n lieflike klipstoep met 'n boma, ingeboude braai, rotspoel, Jacuzzi en buitestort. Daar is ook 'n gasbraai met buitemeubels.

Aloe Rock Cave is slegs 8 km vanaf die N4-hoofweg en 2 ure vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Sun City en Pilansberg Wildreservaat is ook net 40 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Aloe Rock Cave
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eljance Game Breeders, Dwarsspruit Plaas 393, Moedwil, 0315, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Rock Cave het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Dwarsspruit Plaas 393, Moedwil, 0315, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdf2baf53e3aad2fb7bc7c542b4c0d970b61d408b8fa1095637b486e6452f5bc9408248159d21be1140c8500699c87ed3d33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Eljance Game Breeders Farm Dwarsspruit 393 0315 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.577409309402 26.894046374844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang