Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Rock Self-catering

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Nicole B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely, clean and spacious. The self-catering house had everything one needs and a braai. We felt safe and it was very clean. There was ample parking space for the car and trailer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmke M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Loved it! Place to stay in Aus. Lovely cottage that the owner kitted out with love and thought. Also bigger than expected. 10 out of 10 from us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enslin U
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie netjies, skoon en stylvol. Die foto's wys nie Aloe Rock Self-catering se waarde nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Aloe Rock Self-catering
Baie dankie Enslin, vir julle terugvoering. Dit was n plesier om julle in Aus te gehad het. Ons hoop die res van julle vakansie in Namibië was net so lekker. Groete van Aus.

Carike S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2024

Worth it. Very nice house with lots of space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2022

Kort maar lekker. Jy ry nou wel by die Aus Hotel verby, maar dis nogtans ekstra moeite om die sleutel in die hande te kry en af te lewer. Die personeel by die hotel was baie behulpsaam. Die blyplek self is baie netjies en lekker groot, met al die nodige geriewe. Dit was lekker om 'n aparte kombuis gedeelte te he en die badkamer is ook groot en dan is daar 'n aparte eetkamer met 'n lekker kaggel. Sal Aloe Rock beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2022

Gemiddeld, diens was nie heeltemal op standaard nie. Ons geboekte chalet was nie skoon nie, geen opruiming voorbereiding was gedoen vir nuwe gaste nie. Hulle het ons toe wel na 'n ander huis verskuif.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Aloe Rock Self-catering
Baie dankie vir u terugvoering. Ek het u terugvoering aan die eienaars gerapporteer en sal dit onder die aandag van huishouding bring. Ons vra verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is en hoop u het die verblyf geniet nadat u na die nuwe huis geskuif is. Ons hoop u het die res van die verblyf in Namibië geniet. Groete van Aus

Frank U
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2022

Uncomfortable couch, could hardly sit on it. TV remote not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Frans
Aloe Rock Self-catering
Dear Frank, Thank you for your feedback after your stay. I reported the couch to the owners to have a look at. It might be that the seating is damaged or the support is worn out. We apologize for the TV remote, this might have been a battery problem, either flat or removed. We had previous guests who removed the batteries and they were replaced not so long ago. We will speak with housekeeping to test the remote before they finish preparing the unit for future guests. We sincerely hope you enjoyed the rest of your stay in Namibia.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anna-rita K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2019

Netjies, goed toegerus. Groot huis met al die geriewe. 3 gastekamers wat afsonderlik bespreek word, wat 2 badkamers, sitkamer, goed toegeruste kombuis, eetkamer en buitebraai deel. Baie netjies, sal weer van hul diens gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Frans
Aloe Rock Self-catering
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit opreg. Groete van Aus.

Annette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2019

'n Volledig toegeruste huis, skoon en mooi uitsig oor die dorpie. Daar was letterlik niks wat tekort gekiet het vir 'n self-catering verblyf nie. Dit is 'n gemaklike woning, netjies, skoon en mooi geleë. Ons het die matrasse nogal hard gevind, maar dit is 'n persoonlike voorkeur. Die personeel by die hotel wat die sleutels en inligting verskaf het was net 'n plesier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Frans
Aloe Rock Self-catering
Hallo Annette, Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer julle besoek en ondersteuning. Hoop om julle eendag weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lüderitzstraat 60, Aus, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfSeNVY1SacBOXjhtjJ3LucFhWu0dkdFMblW8EtBlQsZ9O1m8J7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 60 Lüderitz Street Aus 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.665464121223 16.262137939504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang