Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Room

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Yolanda Meissenheimer M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik! Heerlik! Die kamer is ruim en goed toegerus. Die badkamer is lieflik groot. Die omgewing is veilig en mooi. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Great stay! I've stayed at Aloe Room more than once. Everything is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freek B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vyf ster verblyf. Baie luukse kamer. Beste matras en kussings van alle plekke waar ek al oorgeslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Spoggerig! Aloe room was 'n groot verrassing. Die grootste, gemaklikste kamer en badkamer! Heerlike bed, gemakstoelen, lieflike badkamer. Safari-tuine is 'n pragtige woonbuurt en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies, skoon, stylvol. Ons het lekker gebly dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende akkommodasie. Vanuit die boonste rakke. Die matras was sag, beddegoed was perfek. Daar was koffie sakkies en melk. Die badkamer was great! Die bad was lekker groot. Die buite area was ideaal vir 'n oggend koffie. Jy is nie bewus van die eienaar nie. Die lockbox het perfek gewerk. Ek sal volgende keer langer bly. En sonder twyfel terugkeer. Yskas was netjies versteek in 'n kas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Home away from home. Will book this place again and will recommend. Very safe, neat and clean, private, spacious and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rustig, skoon en mooi. Die water was 'n paar keer koud, geen warm water nie, maar het andersins lekker gebly en was beslis waarde vir geld. Hulle moet net kyk na die geyser.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlizanne M
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Baie ruim en luuks! Die kamer was baie ruim en luuks. Ek het verskriklik lekker daar gebly en sal dit enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Beste waarde vir geld. Baie lekker plek. Een voorstel is 'n naambord wat die plek aandui. Verder geen klagtes nie. Beste waarde vir geld in Rustenburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R710
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoep-Hoep-laan 36, Safari Tuine, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e6e87197e1a30c55af0ee6b4c927b585a2d786e4626e55c7895cf3de604e3c2252fff1735a72a0a6c38bc3b84caadd6970a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 36 Hoep-Hoep Avenue Safari Tuine 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6952751 27.2313926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang